Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Lemoen Plaas Gastehuis

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: R573, Toitskraal Plaas J59, Marble Hall, 0450, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Die Lemoen Plaas Gastehuis is op 'n werkende sitrusplaas en bied gerieflike verblyf wat ideaal is vir sakereisigers en vakansiegangers in Marble Hall.

Daar is ’n vliegveld ongeveer 2 km vanaf die gastehuis en vervoer vanaf die vliegveld na die gastehuis kan gereël word.

Die gastehuis beskik oor 3 slaapkamers, maar die huis kan ook as 'n geheel bespreek word vir groot gesinne of vriendegroepe. Die kamers het elk 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak en elke kamer het komplimentêre WiFi.

Die gastehuis het 'n vol kombuis met tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskas, en daar is 'n gemeenskaplike leefarea en kombuis.

Daar is 'n gemeenskaplike leefarea met 'n TV wat Showmax en Netflix het.

Ontbyt is ingesluit op 'n selfsorgbasis en sluit koffie, beskuit, muesli, jogurt en vrugte in.

Daar is ook veilige parkeerplek vir gaste se voertuie. Bokkies besoek ook gereeld die tuin en daar is braaigeriewe en 'n groot visdam.

Die Lemoen Plaas Gastehuis is 16 km vanaf Marble Hall en bied maklike toegang tot Groblersdal. Daar is verskeie winkels, restaurante en doendinge in die omtrek.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 5 resensies vir Die Lemoen Plaas Gastehuis
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.9/5

Rouve Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 5

Jaar gelys 3

Ligging

  • R573, Toitskraal Plaas J59, Marble Hall, 0450, Limpopo
  • Gaste dink Die Lemoen Plaas Gastehuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Limpopo
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: R573, Toitskraal Plaas J59, Marble Hall, 0450, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4b64ec4b8ace5692971fc7e65e6cc89936675d02f83db9182ac8788f4ac1b431d67b8c540252f6f5b3e70bf0188819218663?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 R573 Toitskraal Farm J59 0450 Limpopo 021 201 8901 14:00-17:00 11:00 -25.073155163359 29.178101153109
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem