LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+120
Selfsorg in Langenhovenpark

Die Moerbeiboom   Prime picks icon.

Prime picks icon.

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 191 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Ilze L
1 nag ⋅ Gesin met tieners
5.0
Sep 2026

Beveel dit vir seker aan! Baie lekker gebly, vir seker die moeite werd. Skoon, netjies en gerieflik. Gasheer baie vriendelik en het vir seker dat ons verblyf so gemaklik as moontlik was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan-Willem N
1 nag
5.0
Sep 2026

Dankie vir 'n lekker oornag, ons kom graag weer! Ek en my broer het ingeboek, baie lekker gebly. Netjies en skoon, lekker gestort, lekker geslaap. Sal beslis weer kom! Dankie vir dat julle vir ons 'n plekkie gebied het om kop neer te lê!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annika L
1 nag
5.0
Sep 2026

Was so lekker om hier te bly. Perfek gewees en het sommer dadelik tuis gevoel. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizelle W
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2026

Gunsteling blyplek. Baie rustige area, goed geleë, baie veilig, vriendelike gasheer. Sal beslis weer hier bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Denise C
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2026

Skoon, veilige en bekostigbare verblyf. Ons het heerlik gebly. Die plek is skoon en goed toegerus met enigiets wat jy kan nodig kry. Die diens is vriendelik. Ons het baie veilig daar gevoel. Ons sal weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marietjie P
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2026

Ons sal vir seker weer daar oornag! Ons het net oornag, maar Chris was baie gasvry!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stefan S
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2026

’n Fantastiese kuier! Pragtige verblyf, ongelooflike gasvryheid. Ons verblyf was absoluut uitstekend. Die gastehuis is pragtig, netjies en het aan al ons verwagtinge voldoen. Die eienaars was ongelooflik vriendelik, gasvry en het ons dadelik tuis laat voel. Hulle het uit hul pad gegaan om seker te maak ons verblyf is so aangenaam as moontlik. Ons kan hierdie gastehuis met die grootste vertroue aanbeveel en sal beslis weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chris
Die Moerbeiboom
Hallo Stefan! Wow! Vreeslik dankie vir jou terugvoer - Dit is so lekker om jou boodskap te lees, en te weet julle waardeer die moeite. Ons sien uit om julle weer te ontvang, Stefan! Moerbeiboom Groete, Chris & Deo

Frans S
1 nag
5.0
Jul 2026

Welkom gevoel. Stil & rustig. Baie lekker gebly. Stil en rustig. Als wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chris
Die Moerbeiboom
Hallo Frans! Baie dankie vir jou vriendelike woorde. Dis vir ons 'n voorreg om julle as gaste te hê! Sien uit om julle weer te ontvang hier by Die Moerbeiboom! Groete, Chris en Deo

Andre S
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2026

Ons het heerlik gerus. Uitstekende waarde vir geld. Kan dit enige tyd aanbeveel. Eienaar is persoonlik betrokke sonder om oorlas te wees. Ons kamer was volledig toegerus en uitstekend afgerond met aandag aan klein detail.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chris
Die Moerbeiboom
Hallo Andre! Baie dankie vir jou terugvoer! Dit was vir ons lekker om julle hier by ons te ontvang. Julle is aangename mense, baie dankie vir julle positiewe geaardheid! Groete, Chris en Deo

Gerda B
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2026

Vir reis tussen Jhb en Mosselbaai ideaal. Ja, het in ons behoeftes voorsien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chris
Die Moerbeiboom
Hallo Gerda! Dankie vir julle ondersteuning - Jul is welkom terug! Groete, Chris en Deo

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Chris Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 191

Op LekkeSlaap 5 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute
Vanaf
R999
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R999
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R999
per nag, vir 2 mense
Bespreek

25 Jan Marx street, Langenhoven Park, Bloemfontein, 9300, Vrystaat

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 14 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6af5659f5ec49abeb8ea31a9f62b070a2c4cc4105be364b1dacb12fa659d5342045b98d982981559a5c008c7065a4875650a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R999 per nag, vir 2 mense 191 5 1 5 25 Jan Marx street Langenhoven Park 9300 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.10373040313 26.1512909

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang