Pick your preferred language

English

Afrikaans

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 156 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Meleri C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Skoon en netjies. Was baie lekker, mooi, skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hudson J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Fantasties. Baie lekker, sal definitief aanbeveel vir ander. Vriendelik en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Felicity J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Was aangenaam verras. Die stortdeur is net bietjie knap. Ons het baie lekker oorgebly. Die krag het net deur die nag gebly af en aan gaan. Weet nie of dit a.g.v. Eskom was nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Uiters netjies en gemaklik geleë. Heerlike blyplek vir 2 mense gewees en naby aan verskeie fasiliteite.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard E
1 nag
5.0
Nov 2025

Ek het baie lekker gebly. Woning is netjies en skoon. Ek het baie lekker gebly. Woning is netjies en skoon. Dankbaar vir Chris se gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sybrand B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Lekker gerus vir die volgende dag. Funktioneel en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chris
Die Moerbeiboom
Hallo S! Was 'n voorreg om julle gasheer te kon wees. Maak gerus weer so! Groete, Chris en Deo, Die Moerbeiboom

Magda E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Baie lekker geslaap. Baie oulike plekkie, skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chris
Die Moerbeiboom
Hallo! Baie dankie vir jou terugvoer - Dit was lekker om julle te ontvang! Groete

Anel S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Die plekkie is klein maar groot genoeg vir 2 persone. Alles is daar wat jy nodig. Ons het heerlik gebly. Die eienaar en sy vrou is baie vriendelik en behulpsaam en het ons baie tuis laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chris
Die Moerbeiboom
Hallo Anel! Was lekker om julle te ontvang - maak gerus weer so. Dankie ook vir jou mooi review, ons waardeer dit! Groete, Chris en Deo

Simon M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Baie stil, ons kon ontspan voor die lang pad die volgende oggend. Die kamer was skoon en gerieflik. Rustige, stil deel van Bloemfontein. Ligging is perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chris
Die Moerbeiboom
Hallo Simon! Dankie vir jou woorde! Ek is baie bly dat julle ons plekkie geniet het - Ons waardeer net so die rustigheid hier by Die Moerbeiboom! Ons sien uit om julle weer te ontvang. Groete, Chris & Deo

Quintus T
1 nag Besigheidsreis
5.0
Okt 2025

Baie vriendelik en gasvry. Verblyf is netjies en skoon. Het heerlik gebly, hulle sal my weer sien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chris
Die Moerbeiboom
Hallo Quintus! Dit was 'n voorreg om jou te kon huisves. Maak gerus weer so - baie dankie vir jou positiewe terugvoer! Groete, Chris & Deo

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Chris Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 156

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 910
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 910
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 910
per nag, vir 2 mense
Bespreek

25 Jan Marx street, Langenhoven Park, Bloemfontein, 9300, Vrystaat

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 14 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA08434f45a121643becd13351414f9432818d83ba85ac291e6839e45897e3e981ed11edd3923a1e287a5612ad721e41c4753c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R910 per nag, vir 2 mense 156 5 1 5 25 Jan Marx street Langenhoven Park 9300 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.10373040313 26.1512909

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang