+120

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 168 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Morne H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Very neat, host very friendly and helpful. Excellent, clean, host very friendly and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ariska D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2026

Baie lekker gebly. Skoon, gemaklik en goed geleë. Goeie waarde vir geld. Ons ervaring was uiters positief. Die akkommodasie was smaakvol ingerig, baie skoon en het aan al ons verwagtinge voldoen. Chris was vriendelik en behulpsaam, en ons het dadelik tuis gevoel. Perfek vir 'n rustige wegbreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ewl Personnel & Recruitment E
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2026

Lekker. Baie nice plek, eienaar het goeie kommunikasie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacob C
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Dit is 'n gastehuis waar ek weer sal oorbly in die toekoms. Ons het lekker gebly by die Moerbeiboom in die Herfs kamer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chris
Die Moerbeiboom
Hallo Jacob! Ons is bly dat julle lekker by ons oorgebly het. Julle is baie welkom om weer so te maak! Moerbeiboom Groete, Chris & Deo

Jaco C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Lekker gebly, netjies, skoon, veilig en goed geleë. Sal die Moerbeiboom aanbeveel. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chris
Die Moerbeiboom
Hallo Jaco! Ons is bly dat julle lekker by ons oorgebly het - Jul is baie welkom om weer so te maak! Jul is lekker gaste! Moerbeiboom Groete, Chris & Deo

John C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Hosts were friendly and helpful. Very good and met expectations.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marie D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Relaxing, convenient and clean! Easy location, charming and comfortable accommodation and very well-appointed rooms. Just the showers are tricky to get right as by following the instructions, the pressure is very hard and quite uncomfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vicus M
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jan 2026

Skoon, netjies en rustig, waarde vir geld. Skoon en netjies met meer as genoeg spasie. Baie goed ontvang en ingelig oor alles. Stil area met geen pad geraas. Sal vir seker weer oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chris
Die Moerbeiboom
Hallo Vicus! Was 'n voorreg om julle te host hier by ons! Maak gerus weer so - Voorspoed vir 2026. Groete, Chris en Deo

Carina B
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2026

Gerieflike plekkie om een aand oor te slaap! Plekkie is mooi en netjies. Alles is daar wat mens nodig sal kry om een nag oor te slaap. Maklik om van die hoofweg te kry en weer op te klim.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Chris
Die Moerbeiboom
Hallo Carina! Dankie vir jou ondersteuning aan Die Moerbeiboom. Maak gerus weer so hoor! Voorspoed vir 2026. Groete!

Tamara J
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Jan 2026

Value for money. The unit provided everything needed, but the first option we were shown had no door to the bathroom. Our host kindly changed the room, but please note that having no bathroom door is a problem for many people, including us.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Chris
Die Moerbeiboom
Hi Tamara! Thank you for your feedback. I'm very glad that Tshiamo could help you find a room that suited your needs. Have a wonderful and prosperous 2026. Kind regards, Chris & Deo

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Chris Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 168

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf R910
10 % AF
R 910 R 819
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R910
10 % AF
R 910 R 819
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R910
10 % AF
R 910 R 819
per nag, vir 2 mense
Bespreek

25 Jan Marx street, Langenhoven Park, Bloemfontein, 9300, Vrystaat

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 14 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAee11bcc08bc3cd6760aa49269c959e094c3b6ba9334ac5507dab942d3ad52a8f1ef1e6b2ebbf58e1438e6ac1d932feb06e42?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R910 nouVanaf R819 per nag, vir 2 mense 168 5 1 5 25 Jan Marx street Langenhoven Park 9300 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.10373040313 26.1512909

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang