Die Opstal Gastekamers
Beskrywing
Die Opstal Gastekamers is in die Bailliepark-woonbuurt, naby Potchefstroom se middedorp en die Mooirivier Mall, geleë.
Die gastehuis beskik oor 4 dubbelkamers. Hierdie kamers is in 'n aparte deel van die hoofhuis geleë. Elke kamer het slaapplek vir 2 gaste en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Ander geriewe sluit 'n TV met DStv, 'n yskas en tee- en koffiemaakgeriewe met vars gebakte beskuit in.
Die gastehuis bied gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar. In die somer kan gaste van die swembad gebruik maak.
Die gastehuis is 4 km vanaf The Bult-sakesentrum geleë. Die Bailliepark Spar en verskeie koffiewinkels is ook binne stapafstand van die instansie.
Kenmerke
- Afrikaans
- Swembad
- Braaiplek
- Veilige Parkering
- Gratis WiFi
Aktiwiteite Naby
- Swem
- Tennis
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Kaart Meer oor die omgewing
Gaste wat na Die Opstal Gastekamers gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:
Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za |
![]() ![]() |