Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Opstal Gastekamers

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 248 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Pieter G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Die Opstal Gastekamers was rustig en binne trefafstand van die stadion en universiteit. Ons verblyf was rustig en stil en baie goed geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ezette D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2025

Die Opstal is gerieflik geleë in 'n veilige area. Perfek vir ons kort kuier. Alles het glad verloop. Sal weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sandra E
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2025

Smaakvol en stil. Die enigste gastehuis waar ons oorbly in Potchefstroom. Baie mooi ingerig en vriendelike personeel, altyd lekker om terug te kom en te sien dat alles nog perfek is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mia W
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2025

Fantasties. Ons het heerlik gebly. Die kamer was netjies, ruim en baie mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sandra B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Baie dankie vir jul diens. Uiters toegekomend met veranderde omstandighede. Kamer was skoon en netjies. Baie rustig, het baie lekker geslaap. Dankie vir julle puik diens!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tersia K
1 nag Gesin met tieners
5.0
Feb 2025

Vriendelike diens. Pragtige blyplek met alles wat jy mag nodig kry. Ons gasheer was baie vriendelik. Pragtige kamer met meer as genoeg kuier spasie vir 'n gesin. Sal beslis weer by Die Opstal Gastekamers gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dia R
Kort verblyf
5.0
Feb 2025

Rustig, skoon, stylvol. Vriendelike diens, baie skoon en netjies, pragtig en stylvol. Alles wat mens nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helena M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Feb 2025

Very comfortable, clean, spacious facility. Very pleasant. Comfortable, spacious, clean facility, with air-con and WiFi. Tea, coffee, milk, and water provided.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theresa D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Vriendelike ontvangs, aangenaam, pragtige tuine, skoon netjiese kamer. Vriendelike ontvangs, aangenaam, pragtige tuine, skoon netjiese kamer. Kan dit definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlize V
Kort verblyf
4.8
Feb 2025

Die Karoo kamer is regtig pragtige kamer. Dankie vir puik diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Willem Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 486

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R 815
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 815
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 34 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Neethlingstraat 24, Bailliepark, Potchefstroom, 2531, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa4bb1ab41ba59603c6381c1dcaf81354c34ce73da109bba8e3be8619b00e1afc7a7526fa191e69e9c7a6dc2de51ef73b1c18?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R815 per nag (plek vir 2) 248 5 1 5 24 Neethling street Baillie Park 2531 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.713468232985 27.112521457672

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang