+44

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 109 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.4
Veiligheid
4.7
Philip V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Oornag. Netjies, skoon en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charl D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Rus vir die siel. Dit was ongelooflik. Presies wat ek nodig gehad het na 'n lang dag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Piet en Janneke
Die Opstal
Baie dankie. Blessings vir 2026.

Elzanne H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Fantasties. Ons het ons verblyf geniet en sal definitief weer daar kom bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elizabeth S
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Okt 2025

Pleasant and very relaxing after a hard day's work. Real value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Craig E
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2025

Amazing. It was nice and peaceful, love the area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Piet en Janneke
Die Opstal
Thank you Many blessings Geldenhuys family

Jacques D
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

Baie lekker. Baie lekker gekuier. Eienaars baie gasvry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Piet en Janneke
Die Opstal
Baie dankie Blessings vir julle Groete Die Opstal

Moegamad B
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jul 2025

Absolutely coming back. Very beautiful place. Peaceful and a nice accommodation for a holiday or business stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Piet en Janneke
Die Opstal
Thank you very much. Many blessings for you. Die Opstal

Wilhelm S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

Baie oulike plek, wat perfek aan ons behoeftes voldoen het. Baie oulike plek, net duskant Oakdale Landbouskool. Perfek vir oorslaap tydens enige sportgeleentheid by die skool. Volledig toegerus, met alles wat werk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Piet en Janneke
Die Opstal
Baie baie dankie. Baie blessings vir julle. Groete Die Opstal

Izetta Ferreira F
1 nag
5.0
Mei 2025

Pragtige natuurskoon en plaaslewe op sy beste. Pragtige huis, met alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Piet en Janneke
Die Opstal
Baie baie dankie Blessings vir julle Die Opstal

Marthé V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Fantastiese verblyf. Alles puik! 10/10. Gasvry, aandag aan detail. Baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Piet en Janneke
Die Opstal
Baie baie dankie. Blessings vir julle.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Piet en Janneke Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 185

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Hoewe 27, Vetterivier, Riversdale, 6670, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 18 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA05f3fbc0e773f65867e22656237c65f81f38a68461ee00de20f53d42e6ae6e9336a2c0efa9f2f87a0ef227c99c5474b79ccb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 109 5 1 5 Hoewe 27 Vetterivier 6670 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.079545521354 21.241635069218
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang