+164
Gastehuis in Calvinia

Die Ou Lady Gastehuis

  • Slaapplek vir 33 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 29 Water Street, Calvinia, 8190, Noord-Kaap Sien kaart
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Die Ou Lady Gastehuis is geleë in Calvinia, Noord-Kaap, 'n gebied wat veral bekend is vir sy skilderagtige roetes, staproetes en ikoniese besienswaardighede, insluitend die Tankwa Karoo Nasionale Park, die Calvinia Museum en die Tankwa Camino. Die perfekte wegbreekplek vir diegene wat 'n vakansie weg van die bruisende stadslewe soek.

Verblyf bestaan uit 8 eenhede, geskik vir tot 24 gaste. Die eenhede wat aangebied word, sluit in Kamer Annie, Kamer Molly, Kamer Sarah, Kamer Lucy, Kamer Katy, Kamer Hannie en Mancave. Alle eenhede is toegerus met gemaklike beddens en 'n badkamer met 'n stort. Kamer Katy het 'n bad en stort.

Alle kamers het hul eie privaat ingang. Alle kamers het lugversorging, veilige parkering en braaigeriewe.

Elke kamer het 'n mini-kombuisie.

Geriewe op die perseel, 'n mini-gimnasium, koffiewinkel en 'n skoonheidsalon. Gaste is ook meer as welkom om die nabygeleë aktiwiteite te geniet, insluitend voëlkyk en fietsry.

Die Groot Rooi Posbus is ongeveer 300 m van die gastehuis af.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Alle maaltye beskikbaar
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel
Mooi uitsig

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 231 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Elize C
Gesin met klein kinders
5.0
Baie mooi en het alles wat jy nodig het. Pragtige plek! Wat 'n aangename verrassing en klein juweel. Ons het in die mancave gebly en die akkommodasie ...
Sien meer
Jan 2026
Maryke M
Gesin met tieners
5.0
Heerlike verblyf. Was heerlik. Baie vriendelike ontvangs. Alles wat jy nodig het vir 'n heerlike oorslaap.
Jan 2026
Olivia J
Gesin met klein kinders
5.0
Goeie waarde vir geld. 'n Lieflike restaurant net langsaan. Gerieflik! Gerieflik. Alles wat ons nodig gehad het. Plek was skoon. Mens kan dalk net die...
Sien meer
Jan 2026
Marthinus L
5.0
Vriendelik ontvang. Eenheid volledig toegerus. Gasvrou het alles verduidelik. Ons het vir seker lekker gebly. Stil en rustige omgewing. Naby restauran...
Sien meer
Okt 2025
Amelia T
Besigheidsreis
5.0
Incredible. We as a work team appreciate everything the old lady guest house does for us. Thank you again and we will definitely come a...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Lucia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 231

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 29 Water Street, Calvinia, 8190, Noord-Kaap
  • Gaste dink Die Ou Lady Gastehuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 150
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 150
per nag (plek vir 2)
Bespreek

29 Water Street, Calvinia, 8190, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 33 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAoRUx9MymD9j65aNX0Ts7UJIol7tQjjAVmNLVIEPtXsd0DrCIMa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2) 231 5 1 5 29 Water Street Calvinia 8190 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.475805168576 19.773037017821

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang