- Slaapplek vir 18 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - S56 R560, Skeerpoort, Hartbeespoort, 0232, Noordwes Sien kaart
Beskrywing
Die Ou Pastorie is 'n bekoorlike gastehuis in Skeerpoort wat gerieflike verblyf bied. Hierdie geskiedkundige huis is in 1880 as 'n pastoriehuis gebou en bied gaste 'n kykie na die ryk geskiedenis van die streek.
Gaste kan tussen 8 kamers kies wat slaapplek aan óf 2 óf 4 gaste bied. Elke kamer is uniek en het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Een van die kamers het 'n koninggrootte-bed en 2 enkelbeddens. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met óf 'n bad en 'n stort óf slegs 'n stort.
Die kamers het ook elkeen lugversorging, gemaklike rusbanke, 'n privaat stoep en koffie- en teemaakgeriewe. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek, gratis WiFi en 'n gemeenskaplike swembad. Daar is ook gemeenskaplike buite- en binne-eetareas waar gaste hul gratis ontbyt kan geniet. Die gastehuis spog ook met 'n restaurant en 'n deli op die perseel.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Ilze-Mari Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 18
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- S56 R560, Skeerpoort, Hartbeespoort, 0232, Noordwes
- Gaste dink Die Ou Pastorie het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
S56 R560, Skeerpoort, Hartbeespoort, 0232, Noordwes
Sien kaart- Slaapplek vir 18 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang