Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (15)
Wildsplase (3)
Gastehuise (5)
Selfsorg-eenhede (7)

Resensies van Skeerpoort

4.6 / 5  
volgens 32 resensies
Lees regte resensies van Skeerpoort van 32 geverifieerde gaste.
Indien jy Skeerpoort besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Skeerpoort.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Skeerpoort akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Skeerpoort Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Skeerpoort Akkommodasie

15 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R585
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Skeerpoort

Millstream Inn Guest House bied gastekamers en dit is op 'n privaat perdelandgoed geleë, in Skeerpoort, 12 km van Hartbeespoort af. Dis ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby verskeie besienswaa...

25% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 400
R1 050
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Skeerpoort

B'sorah Luxury Tented Camp is naby die Hartbeesportdam en die Magaliesberge, minder as 'n uur se ry van Johannesburg en Pretoria af geleë. Alhoewel dit so naby die stede is, bevind gaste hulself in 'n ander wêreld...

Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Hartbeespoort, Skeerpoort

Woodlands Villa is 'n ruim Toskaanse-styl villa op die rustige en eksklusiewe Westlake Country and Safari Estate in Hartbeespoort. Westlake Country and Safari Estate is in die Magaliesberg-biosfeer en gaste kan 'n u...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Skeerpoort

Green Willows Guest House bied gastekamers in Skeerpoort, Hartbeespoort. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike oornagplekkie naby die Hartbeespoortdam en ander besienswaardighede. Die verblyf best...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Skeerpoort

Brown's Cabin and Cottages is op 'n pekanneutplaas in Skeerpoort in Noordwes, sowat 15 minute vanaf Hartbeespoortdam geleë. Dié omgewing is ideaal vir 'n naweekwegbreek en vir diegene wat op soek is na rus en vred...

Vanaf
R744
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Skeerpoort

La Bastide bied bekoorlike en unieke gastehuisverblyf in 'n vallei in die Magaliesberge, 15 minute van Hartbeespoortdam af. Dié gastehuis is op 'n ou plaas geleë en die tuine en argitektuur dra by tot die kenmerke...

Vanaf
R1 560
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Skeerpoort

Highlander Trout Lodge is 'n werkende forelplaas wat in die Hartbeeshoekvallei skuil. Ons bied luukse selfsorg-akkommodasie in individueel-versierde kothuise. Dit is die ideale plek vir die kunsvlieghengel-entoesias...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Skeerpoort

Basil's Boma is ideaal vir gaste op soek na stilte weg van die stad af. Dit spog met gerieflike, eko-vriendelike selfsorgverblyf in 'n stil omgewing, warm gasvryheid en uitsigte op die berge en oor die bos. Dit is...

Vanaf
R1 030
per nag (plek vir 2)
Lodge in Skeerpoort

Remhoogte Mountain Lodge is op ’n produserende plaas geleë en bied gerieflike eenhede wat slaapplek aan 2 tot 4 gaste bied. Gaste kan tussen 5 Crafters Lodge-eenhede of 3 Mountain Logde-eenhede kies. Die Crafter...

Vanaf
R990
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Skeerpoort

The Meadows At Millstream bied selfsorgverblyf op 'n eiendom wat in die Magaliesberge se voorheuwels in Hartbeespoort skuil. Dié gastehuis is 6,5 km vanaf Hartbeespoortdam. The Meadows At Millstream beskik oor 5 k...

Vanaf
R990
per nag (plek vir 2)
Wildsplaas in Skeerpoort

Reeds River Lodge is langs die Skeerpoortrivier geleë en bied 'n uitsig oor die Magaliesberge. Dié lodge bied verskeie verblyf-opsies in 8 volledig ingerigte selfsorg-eenhede. Ons eenhede wissel van slaapplek vir...

20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 250
R1 000
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Hartbeespoort, Skeerpoort

Sky Lodge is 'n unieke kliplodge wat selfsorgverblyf bied teen die berg met 'n uitsig oor die Hartbeespoortdam en op die Magaliesberge. Bo-op die vallei is daar die 3 eksklusiewe lodges, Blue Sky Private Lodge, Sun...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Skeerpoort

Willibar Guest Farm kyk uit oor die Magaliesberge en is in die Hartbeespoortdam-omgewing geleë. Ons bied gerieflike verblyf wat ideaal is vir diegene op soek na 'n naweekwegbreek of 'n kort vakansie in die rustige ...

Vanaf
R3 850
per nag (plek vir 6)
Gastehuis in Skeerpoort

Ibis Way Guest House is in Westlake Country & Safari Landgoed op die Hartbeespoortdam se oewer geleë. Dit skuil tussen die heuwels van die majestueuse Magaliesberge. Die groot, oop ruimtes en pragtige uitsig op die...

Vanaf
R980
per nag (plek vir 2)
Lodge in Skeerpoort

Damascus Bush and Mountain View Lodge is aan die voet van 'n 3000-miljoen jaar oue kwartsietberg, beter bekend as die Magaliesberge geleë. Hierdie private, luukse lodge is langs die suidelike deel van 'n ou bergree...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Skeerpoort

Vanaf
R726
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Hartbeespoort, Bojanala

Paradise Village is aan die oewer van die Magaliesrivier in die Hartbeespoort-omgewing geleë. Die oord bestaan uit 11 en suite-chalets van hout wat tussen die bome geleë is. Ons is die perfekte bestemming vir groe...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Hartbeespoort, Bojanala

Vulture Creek is 16 km wes van die Hartbeespoortdam geleë met vele bekoorlike besienswaardighede in die omtrek. Dit is die ideale wegbreekplek waar jy die uitsigte oor die omgewing en dam kan geniet. Dit is naby di...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Wieg van die Mensdom, Bojanala

Ixopix Earth and Sky Cottages is in die hartjie van die platteland 20 km vanaf Hartbeespoortdam en 1,5 km vanaf Bill Harrop’s Balloon Safaris geleë. Die gerieflike verblyf bestaan uit 3 selfsorg-kothuise met uits...

Vanaf
R1 320
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Wieg van die Mensdom, Bojanala

Little Swift Self Catering Chalets is slegs 40 minute tot 'n uur se ry vanaf Johannesburg en Pretoria en in die Skeerpoortvallei. Die vallei bied 'n uitsig op die majestueuse Magaliesberge en bied natuurlike skoonhe...

Vanaf
R2 350
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Hartbeespoort, Bojanala

Westlake Country and Safari Estate is 'n rustige landgoed in Hartbeespoort, sowat 55 minute van Pretoria af. Westlake Country and Safari Estate bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n pragtige gemeubileerde huis met 3...

Bladsy:
1
2
3
4
Wys 1 tot 20

Welkom by die Skeerpoort akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Noordwes blad indien jy na meer Noordwes akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za