Die Ou Stoeppie
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Van Der Watt-straat 21, Marquard, 9610, Vrystaat
- Vanaf R900 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Die Ou Stoeppie bied gerieflike oornagverblyf in die middel van Marqaurd. Dit is ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers.
Verblyf is beskikbaar in 3 pragtige kamers, elk met 'n privaat ingang en en suite-badkamer. Die kamers het gemaklike beddens, linne en badhanddoeke. Elke kamer het 'n kombuisie wat met verhit-en-eetgeriewe toegerus is. Addisionele geriewe in elke kamer sluit 'n waaier, 'n TV met gedeelde DStv-kanale en gratis WiFi in. Die kamers het almal toegang tot 'n gedeelde stoep met buitesitplek en 'n uitsig oor die tuin.
Gaste kan 'n maaltyd by die restaurant op die perseel geniet. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Die verblyf is naby skole, die Marquard Gholfbaan en die R708.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Malaria-vrye streek
- Restaurant op Perseel
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Wildritte
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Ligging
- Van Der Watt-straat 21, Marquard, 9610, Vrystaat
Sien meer verblyf in Marquard Malotiroete Vrystaat
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Van Der Watt-straat 21, Marquard, 9610, Vrystaat