Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Marquard besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Marquard.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Marquard akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Marquard Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Marquard Akkommodasie

1 lekke plek om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense
B&B in Marquard

Marquard Huis bied 'n unieke mengsel van oud en nuut en is in Marquard dorp geleë. Dit is die ideale bestemming vir gaste wat die Oos-Vrystaat en Lesotho wil verken terwyl hulle eg Suid-Afrikaanse gasvryheid beleef...


Akkommodasie binne 50 km vanaf Marquard

Vanaf
R1 600
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Malotiroete, Vrystaat

Belvedere is op 'n wildplaas van 100 hektaar in die Korannabergreeks en bied selfsorg-verblyf aan 6 gaste. Dié huis het 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n sitkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingro...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Malotiroete, Vrystaat

Umpukane is op 'n plaas 9 km van Clocolan af geleë. Gaste kan uit 3 eenhede kies: die eenslaapkamerkothuis of The Rock of The View. The Cottage is aan die voet van die berg geleë en bied lieflike uitsigte op die...

Vanaf
R280
per nag, vir 2 mense
B&B in Clocolan, Malotiroete

Ben Nevis Gasteplaas bied 'n keuse van verblyf-opsies op 'n kersieplaas aan die voet van Clocolanberge, slegs 6 km buite Clocolan op die R708. Gaste word begroet met hartlike plaas-gasvryheid. Jy kan kies tussen B&B...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
B&B in Malotiroete, Vrystaat

Arizona bied verblyf op 'n prentjiemooi plaas 19 km buite Senekal op die R707 op pad na Marquard. Die lodge is naby ontspanningsgeriewe soos gholfbane, tennisbane, fietsroetes en voetslaanroetes. Unieke verblyf wo...

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Ficksburg, Oos-Vrystaatse Hooglande

Amohela ho Spitskop Country Retreat & Conservancy skuil in ‘n vallei tussen Ficksburg en Clocolan, met ‘n uitsig tot by die Malutiberge in Lesotho se Bergkoningkryk. Dié ruim selfsorg-kothuise is afgeleë, priv...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Clocolan, Malotiroete

Vlakbult Guest Farm is in die 1800's gebou en die oorspronklike sandsteenmure, houtvloere, hoë plafonne en stoep staan vandag nog. Dié plaas is net 7 km buite die dorpie Clocolan in die Vrystaat. Ons bied geriefli...

Vanaf
R230
per nag (plek vir 2)
Lodge in Oos-Vrystaatse Hooglande, Malotiroete

Imla Guest Farm is 'n plaas in privaat besit. Die plaas is net 24 km van Clocolan af en ideaal vir gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek ver van die gejaag van die stadslewe. Verblyf word aangebied in 7 kamer...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Clocolan, Malotiroete

Makoadi Guesthouse is op 'n werkende beesplaas op die R708 geleë en is ook op die grens van Clocolan. Makoadi Guesthouse is minder as 2 km van die dorp af, op 'n grondpad wat goed onderhou is. Dié gastehuis bied...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Oos-Vrystaatse Hooglande, Malotiroete

Saxon Park Farm Cottages bied gerieflike verblyf op 'n produserende plaas buite Ficksburg in die Vrystaat. Die verblyf is apart van die hoofhuis. Die kamers kan apart bespreek word of op versoek as 'n selfsorg-eenh...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Marquard akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Drakensberge blad indien jy na meer Drakensberge akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]