Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Plaas Kothuis

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

DC Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 50

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 4 resensies vir Die Plaas Kothuis
Netheid
4.3/5
Diens
4.8/5
Ligging
3.3/5
Veiligheid
3.8/5
Waarde vir geld
4.5/5
Wynand S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wynand S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik. Ons het heerlik gebly. Dit was baie stil en rustig. Die gasheer was baie hulpvaardig en beskikbaar wanneer nodig.

Die pad na die plek is nie baie goed nie, en mense met lae motors of laeprofielbande mag dalk effens sukkel. Dit was egter baie veilig agter elektriese heinings, en die sonkrag + gasstelsels was 'n aangename verrassing. Die kombuis was toegerus soos beskryf, en langer verblyf sou heeltemal gerieflik gewees het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Steve V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steve V
Gesin met tieners

Waarde vir geld.

Vriendelike ontvangs, veilig en ruim.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Franico J - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Franico J

Heerlik rustig en veilig.

Vriendelikheid, mooi omgewing en behulpsaamheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andisiwe B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Andisiwe B
Saam met vriende

It was in nature, so very calm and connecting. We felt at peace.

Our stay was very nice. The owner, DC, and his wife were very welcoming and accommodating. They cared for our safety. We felt safe knowing they were around. We had a great stay and will definitely be coming back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 050
per nag, vir 5 mense
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag, vir 5 mense
Vanaf
R1 050
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kierieklapperweg 67, Elandshoek, Pretoria, 0181, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe08248fad96a1889a73198861f3a59440683c312acbe23685bf803b307bb4581ebb9a0585d839bcab063629de99fea029768?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag, vir 5 mense 4 5 1 5 67 Kierieklapperweg Elandshoek 0181 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.7228513 28.5028287
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem