Die Plaas Kothuis
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
DC Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 50
Jaar gelys 2
Opsomming van Resensie
Wynand S - Feb 2024
Algehele gradering
Heerlik. Ons het heerlik gebly. Dit was baie stil en rustig. Die gasheer was baie hulpvaardig en beskikbaar wanneer nodig.
Steve V - Des 2023
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Franico J - Des 2023
Algehele gradering
Heerlik rustig en veilig.
Andisiwe B - Des 2023
Algehele gradering
It was in nature, so very calm and connecting. We felt at peace.
- Kapasiteit: 5 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kierieklapperweg 67, Elandshoek, Pretoria, 0181, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom