LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+7
Selfsorg in Garsfontein

Die Plaashuis   Prime picks icon.

Prime picks icon.

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 178 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Elize-Ann S
1 nag
5.0
Sep 2026

Rustig, baie netjies en veilig. Absoluut die moeite werd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Simone S
1 nag ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2026

Huislike slaapplek, vriendelike diens! Baie lekker gebly, skoon verblyf, warm beddegoed met 'n oulik kombuishoekie. Baie gasvry!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard H
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2026

Veilig en privaat. Lekker atmosfeer en veilig. Geen klagtes en ons privaatheid was gerespekteer. Sal definitief aanbeveel vir toekomstige besoeke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wouter M
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2026

Vinnig rus. Goeie diens. Naby Menlyn Mall.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag ⋅ Gesin met tieners
5.0
Jul 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan L
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2026

Always good. It is always a very nice experience! We felt at home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Azille F
1 nag ⋅ Gesin met tieners
5.0
Jun 2026

Sal beslis weer hier wil oorbly. Heerlik geslaap. Pragtig en alles netjies gevind. Baie vriendelike gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vicky V
1 nag ⋅ Saam met vriende
5.0
Jun 2026

Rustig. Vriendelike en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Talitha N
1 nag ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2026

Heerlike verblyf! Met als wat ons nodig het en nog meer! Ons het vreeslik lekker gebly! Die Bybelvers op die bed was baie spesiaal, net die bemoediging wat ons nodig het! Dankie vir dit! Hou so aan om die goeie nuus te verkondig!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jessica G
1 nag ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2026

Baie lekker geslaap en dit was baie rustig daar. Ons het baie lekker gebly. Die dame was vriendelik en baie behulpsaam. Sy het ook goed gekommunikeer toe daar 'n kragonderbreking was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Mirelda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 178

Op LekkeSlaap 6 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute
Vanaf R790
15 % AF
R790 R672
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R790
15 % AF
R790 R672
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R790
15 % AF
R790 R672
per nag (plek vir 4)
Bespreek

513 Vleiland Street, Garsfontein, Pretoria, 0081, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1f07a26520e7cc4ac92c4ed65ceb935dbd9aa0adff591b9d2fd54716c4f98a33ae052acba5ebadd48d3509b52a45da19ccbe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R790 nouVanaf R672 per nag (plek vir 4) 178 5 1 5 513 Vleiland Street Garsfontein 0081 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.800947771177 28.298370906746

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang