LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+59
Selfsorg in Napier

Die Plaashuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Danie C
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
5.0
Sep 2026

Hartlike gasvryheid en skoon, goed toegeruste plaashuis. Ons het 'n wonderlike tyd by hierdie plaasverblyf gehad. Die gasvrou het ons deeglik ingelig met duidelike aanwysings en al die nodige besonderhede om die eiendom te bereik en gemaklik te kon intrek. Al was dit kontaklose toegang, het die ware warmte van plaasgasvryheid duidelik geblyk toe die gasvrou ons met 'n warm, varsgebakte brood verras het – 'n ekstra gebaar wat ons werklik welkom laat voel het. Die verblyf self was silwerskoon en netjies, toegerus met alles wat ons nodig gehad het vir 'n perfekte besoek. Alles was deurdag voorberei, van skoon beddegoed tot praktiese kombuisbenodigdhede, wat 'n ware tuis-weg-van-die-huis-atmosfeer geskep het. Die ligging het 'n rustige plaaservaring gebied, maar tog het ons deurgaans veilig en goed versorg gevoel. Oor die algemeen het die kombinasie van tydige inligting, hartlike gasvryheid en skoon, goed toegeruste plaashuis gesorg vir 'n onvergeetlike en ontspannende wegbreek. Ons sal met graagte weer daar bly en beveel hierdie plaasverblyf aan vir enigiemand wat op soek is na 'n egte plattelandse wegbreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heleen F
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2026

Baie lekker rustig. Baie lekker gekuier en afgeskakel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizelle M
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
5.0
Jun 2026

Great location. Our stay was great, the tranquility and stillness of the farm was amazing. Did not get to meet the host; however, the staff on the farm were friendly and helpful. There was a small hiccup with the showers; however, the staff members sorted it out quickly. The bedding was clean and towels were supplied too. Overall, I would highly recommend Die Plaashuis.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Delmarie E
Kort verblyf
5.0
Apr 2026

Ware rustige plaasbelewenis. Dit was heerlik. Pure sielsrus en die beste vuurherd ooit. In die koue reënweer het ons vuurtjie die hele tyd gebrand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andree T
Kort verblyf
4.8
Aug 2026

Plaasstilte. Dit was 'n heerlike naweek by die Plaashuis. Martelize het ons bederf met 'n vars gebakte brood by aankoms. Die huis is ruim en gerieflik.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Debra O
Kort verblyf
4.8
Apr 2026

Worthy of a return visit. Fabulous stay. Beautifully decorated and comfortable home. Wonderful host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Marietjie H
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
4.6
Sep 2026

Plaas gasvryheid, soos in die ou dae. Die huis is pragtig herstel en oorgedoen met aandag aan detail en gemak. Die binnebraai was definitief 'n wenner. Ons gasvrou het uit haar pad gegaan om ons tuis te laat voel.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mmatseleng L
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
4.6
Jul 2026

Wonderful and peaceful stay. We had a wonderful stay at the farm and thoroughly enjoyed the peaceful surroundings and fresh air. The accommodation was comfortable, and the atmosphere was relaxing. A perfect place to unwind and reconnect with nature. Highly recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Patrick O
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Good break from routine. Good, relaxing atmosphere.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel V
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Pragtige plaashuis akkomodasie en n baie vriendelike gasvrye gasvrou. Dit was fantasties lekker! Pragtige, skoon huis, baie vriendelike en gasvrye gasvrou, met heerlike bederfies wat ons verblyf na die volgende vlak gebring het. Die binnebraai was heerlik, want die weer was nogal koud en dit was lekker snoesig voor die vuur. Groot kombuis en yskas met alles wat jy benodig om gerieflik te bly. Die badkamer het seep en die water word gou warm om lekker te stort. Die huis is groot met baie slaapplek vir vriende of kinders om saam te kom. Ons het baie lekker gebly en ons kan die Plaashuis aanbeveel as uitstekende verblyf wat jy regtig sal geniet. Jy kan rondloop op die plaas, die skape kyk, ook die perde of net na die mooi canola op die land. Daar was Wi-Fi en dit het goed gewerk. Die gasvrou het aanwysings en inligting per WhatsApp voor die tyd vir ons gestuur. Die in- en uitboek was baie gerieflik en jy kan jou kar reg voor die deur parkeer, wat die in- en uitpak baie maklik maak. Hier rus jy lekker en wil nie huis toe gaan nie – twee dae is te kort, ons kom gou weer. Dankie dat julle julle pragtige plek met ons deel op die webtuiste.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Martelize Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 74

Op LekkeSlaap 3 jaar

Antwoord gewoonlik binne 2 ure
Vanaf
R2 100
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R2 100
per nag, vir 6 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R2 100
per nag, vir 6 mense
Bespreek

R316, Mierkraal Farm, Napier, 7270, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA18744f093f891423e3a5a0374578d744f513a65684c4a5d8c5dbc10e3700e19c898ff44b479c52a950d46186c626e64ff5fa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag, vir 6 mense 24 5 1 5 R316 Mierkraal Farm 7270 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.437057824985 19.858487225292
Soek in 'n groter streek