Beskrywing
Kamer 1 is geskik vir 'n enkelreisiger en het 'n driekwartbed met 'n en-suite badkamer met 'n stort en 'n toilet. Die eenheid is ook toegerus met 'n yskas, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe. Die eenheid het nie 'n stoof of 'n oond nie. Daar is 'n televisie in die kamer met sekere kanale en gaste het toegang tot die braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Vermaak
Prys sluit in
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe. Daar is nie 'n stoof of 'n oond nie.
Huisreëls
Kamers 1, 2 en 3 het nie 'n stoof of 'n oond nie. Let asb. dat die verblyf via 'n 500 m-grondpad bereik word wat vir enige voertuig toeganklik is. Gaste moet asb. vooraf navraag doen oor die toestand van die pad aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Kamer 2 is geskik vir 'n enkelreisiger en het 'n enkelbed en 'n en-suite badkamer met 'n stort en 'n toilet. Die eenheid is ook toegerus met 'n yskas, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe. Dit het egter nie 'n stoof of 'n oond nie. Daar is 'n televisie in die kamer met sekere kanale en gaste het toegang tot braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Vermaak
Prys sluit in
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe. Daar is nie 'n stoof of 'n oond nie.
Huisreëls
Kamers 1, 2 en 3 het nie 'n stoof of 'n oond nie. Let asb. dat die verblyf via 'n 500 m-grondpad bereik word wat vir enige voertuig toeganklik is. Gaste moet asb. vooraf navraag doen oor die toestand van die pad aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Kamer 3 is geskik vir 'n enkelreisiger en het 'n driekwartbed en 'n en-suite badkamer met 'n stort en 'n toilet. Die eenheid is ook toegerus met 'n yskas, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe. Dit het egter nie 'n stoof of 'n oond nie. Daar is 'n televisie in die kamer met sekere kanale en gaste het toegang tot braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
4 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Vermaak
Prys sluit in
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe. Daar is nie 'n stoof of 'n oond nie.
Huisreëls
Kamers 1, 2 en 3 het nie 'n stoof of 'n oond nie. Let asb. dat die verblyf via 'n 500 m-grondpad bereik word wat vir enige voertuig toeganklik is. Gaste moet asb. vooraf navraag doen oor die toestand van die pad aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Kamer 4 is geskik vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n sitkamer. Elke kamer het 2 enkelbeddens en die badkamer het 'n stort, bad en 'n toilet. Die oopplan-kombuis het 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitarea het 'n TV met sekere kanale en daar is 'n binnebraai.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Kamers 1, 2 en 3 het nie 'n stoof of 'n oond nie. Let asb. dat die verblyf via 'n 500 m-grondpad bereik word wat vir enige voertuig toeganklik is. Gaste moet asb. vooraf navraag doen oor die toestand van die pad aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Off the R50, Rooikopjes Farm, Standerton, 2430, Mpumalanga
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang