Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die PlaashUYS Gastehuis en Gallery

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Martie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Die PlaashUYS Gastehuis en Gallery
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Corna H - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corna H
Gesin met tieners

Die PlaashUYS-kuier sal ons nog baie lank in ons harte bewaar.

Die PlaashUYS was presies wat ons nodig gehad het vir 'n kwaliteit wegbreek: plaasstilte, asemrowende natuurskoon, 'n ruim plaashuis, hartlike gasvryheid en selfs 'n seepmaakles! Baie dankie Martie en Thys dat julle moeë Gautengers die geleentheid bied om te deel in julle stukkie hemel op aarde. Selfs al het ons op 'n moeilike dag soos Kersfees arriveer het daar nog steeds 'n heerlike warm tuisgebakte ciabatta op ons gewag en ons het dadelik tuis gevoel. Die akkommodasie is werklik ruim en gemaklik en super netjies. Ons kinders is jong volwassenes en het elke oomblik geniet - die WiFi het definitief hiermee gehelp. Ek het 'n stukkie van my hart op die plaas gelos - ek weet julle sal mooi daarna kyk tot ons weer kom kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R3 100
per nag, vir 10 mense
Vanaf
Vanaf R3 100
per nag, vir 10 mense
Vanaf
R3 100
per nag, vir 10 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 10:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 13:00
  • Adres: Langs die R543, Vlakplaats-plaas, Volksrust, 2470, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbdbf651dbb4add73aabdd53e13a3a1e641b1a13ed422f9c16afc50de2e4e657cdd7c33f51eac72200d13afce22697ac70870?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 100 per nag, vir 10 mense 1 5 1 5 Off the R543 Vlakplaats Farm 2470 Mpumalanga 021 201 8901 10:00-17:00 13:00 -27.426311413748 29.566040669843
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem