Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Maseplaas Rivierkamp & Chalets

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Jan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 9 resensies vir Maseplaas Rivierkamp & Chalets
Netheid
3.9/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.2/5
Zelma K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Zelma K
Gesin met klein kinders

Baie lekker.

Was baie lekker en rustig en veilig. Kinders was weer kinders.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zelda F - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda F
Gesin met klein kinders

Baie aangenaam.

Dit was baie gerieflik en lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louis F - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louis F
Gesin met klein kinders

Pragtige rivierfront uitsig met als wat jy nodig het. Sal my weer sien.

Ons het heerlik gebly. Die stilte en die akkommodasie is besonders. Baie goed vir die siel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Judy V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Judy V
Saam met vriende

Heerlike wegbreek uit die besige rotine.

Die plekkie is lekker privaat en stil, ideaal vir 'n rustige wegbreek. Sal net voorstel dat waaiers in die kamers ingesit word. Andersins was dit heerlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerhard E - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Gerhard E
Saam met eggenoot / lewensmaat

What you see on the pictures is what you really get. Come as if you are camping.

For the price, I would really shop around for other places. You can get better value for money.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bruce G - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bruce G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die foto's doen die plek nie justice nie. Dit is rerig 'n juweel!

Beter foto's sal dit vir seker meer populêr maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anneli D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anneli D
Saam met vriende

Ons wil sommer volgende jaar min of meer dieselfde tyd daar gaan bly weer - veral as ons kinders weer deelneem aan SAWMGA Nationals in Parys.

Baie lekker - lekker rustig. Sal net aanbeveel dat daar ietsie soos kersies (sitronella) is wat bietjie sal help vir die goggas en lanterns of solar liggies vir loadshedding. En moonlik asb. 'n fan - dit was redelik warm. Maar andersins - ons het lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Peter L - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly in Die Rivier Huis.

Die Rivier Huis is baie lekker om in te bly met 'n baie mooi uitsig oor die rivier. Die rivier het baie klippe, so ek raai aan om met net een hoek te hengel en nie te ver te gooi nie. Ek het 'n 7 kg karp gevang en 'n 2 kg kleinbekgeelvis. Gasheer Jan Lubbe is baie behulpsaam en help met wat ook al nodig en het ons van baie hout voorsien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christine F - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christine F

Stil en afgesonder.

Perfek vir mense sonder kinders wat wil wegbreek en gerieflik wil kamp. Wat jy sien op die foto's is wat daar is. Die kaggel was heerlik saans. Jan en Leonie was ook baie vriendelik en behulpsaam, baie dankie. Die rivier oewer wat tot jou beskikking is is nie hengelvriendelik nie, of die rivier vol of normaal is, dis baie smal. Die rivier was vol, ons moes vd stoep af hengel, dit het net nie gewerk nie. Andersins was daar niks te kort nie. Ons is optimistiese mense en het nogtans heerlik gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R750
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R500, Parys, 9585, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe6e9f51bae87dee3354f186f68d8de31b37ea26f3a9dd5fe5e9449b673e7321aba3a0807510bee35c192e083b5996e339a1c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 6) 9 5 1 5 Off the R500 Parys 9585 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.847805 27.487367
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem