Die Rooi Granaat
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Malinda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 67
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Elsabe M - Mei 2024
Algehele gradering
Mooi en heerlik lekker.
Gerrie V - Mei 2024
Algehele gradering
Lekker rustig gekuier.
Lourraine N - Apr 2024
Algehele gradering
Ongelooflike ontvangs en omgee vir perfektheid.
Joe S - Mrt 2024
Algehele gradering
Voel soos huis.
Chané D - Des 2023
Algehele gradering
Heerlike plekkie om te oornag! Skoon en netjies. Eienaars is vriendelik en het o.
Lena N - Nov 2023
Algehele gradering
Oorslaap, uitstekend.
Andre S - Sep 2023
Algehele gradering
Heerlik gerus in 'n veilige omgewing.
Nia T - Sep 2023
Algehele gradering
Baie oulike gastehuis, vriendelike eienaars.
Ilona V - Sep 2023
Algehele gradering
Baie vriendelike ontvangs.
Marius N - Sep 2023
Algehele gradering
Manjefiek gekuier.
Louis D - Aug 2023
Algehele gradering
Malinda en Hennie is dierbaar en het ons so vriendelik ontvang.
Paul & Adeline C - Aug 2023
Algehele gradering
'n Ideale oornagplekkie tydens die blommeseisoen. Baie vriendelik ontvang en het dadelik tuis gevoel.
William V - Aug 2023
Algehele gradering
Puik gasvrou. Puik verblyf.
Carlo G - Aug 2023
Algehele gradering
Pragtige, netjiese, knus, klein plekkie!
Gerhard J - Aug 2023
Algehele gradering
Uitstekend!
Wynand En Celesté V - Aug 2023
Algehele gradering
Baie aangename verblyf. Gasvrye gasvrou en -heer.
Die Rooi Granaat se terugvoer
Hi, dit was vir ons n absolute voorreg om julle te akkommodeer. Sal julle so gaaf wees om vir my te se waar en hoe my diens tekortskiet dan kan ek daarop probeer verbeter. Jullw is nogtans altyd welkom.
Groete
Malinda
Anna-marie A - Aug 2023
Algehele gradering
Wow, wow, wow. Kosbaar verby, hartsmense.
Die Rooi Granaat se terugvoer
Dankie Annamarie, julle is altyd welkom, ook in ons harte
Theo K - Aug 2023
Algehele gradering
Positiewe warm atmosfeer.
Die Rooi Granaat se terugvoer
Baie dankie vir die mooi terugvoering. Dit was 'n voorreg om julle te leer ken en julle is altyd welkom.
Anita H - Aug 2023
Algehele gradering
Lekker.
Die Rooi Granaat se terugvoer
Dankie Anita, julle is altyd welkom.
Esmarie V - Okt 2022
Algehele gradering
Vriendelikheid, netheid.
Die Rooi Granaat se terugvoer
Ek is bly julle het dit geniet. Kom altyd weer.
Groete
Malinda
Hetta B - Okt 2022
Algehele gradering
Absoluut heerlik.
Die Rooi Granaat se terugvoer
Dankie Hetta, kom gou weer. Was lekker om julle te leer ken. Liefde-groete, Malinda.
Adri N - Sep 2022
Algehele gradering
Skoon, netjies en vriendelike ontvangs.
Die Rooi Granaat se terugvoer
Die badkamer is wel n afsonderlike vertrek met n skuifdeur wat toemaak en ons het n LED lig verskaf. Kragonderbrekings is ongelukkig buite ons beheer. Julle is altyd welkom!
Groete
Lorraine V - Sep 2022
Algehele gradering
Vriendelik, mooi en netjies.
Die Rooi Granaat se terugvoer
Dankie Lorraine, julle is altyd welkom.
Marina T - Sep 2022
Algehele gradering
Awesome!
Frederik D - Sep 2022
Algehele gradering
Baie rustige en aangename blyplek.
Die Rooi Granaat se terugvoer
Dankie Frikkie, dit was n voorreg om julle te leer ken. Hoop ons sien weer!
Felicity V - Sep 2022
Algehele gradering
Heerlik. Sal beslis weer daar oorbly.
Die Rooi Granaat se terugvoer
Dankie Felicity, julle is altyd welkom.
Lourens V - Sep 2022
Algehele gradering
Awesome.
Die Rooi Granaat se terugvoer
Baie dankie Lourens, ons hoop om julle gou weer te sien.
Elna P - Aug 2022
Algehele gradering
Akkommodasie met 'n huislike atmosfeer.
Die Rooi Granaat se terugvoer
Dankie Elna, julle is altyd welkom. Sal so lekker wees om julle weer te sien. Liefde-groete
Andries P - Aug 2022
Algehele gradering
Vriendelik, skoon, veilig, genoegsaam!
Die Rooi Granaat se terugvoer
Baie dankie, was heerlik om julle te ontmoet en julle is altyd welkom.
Groetnis
Malinda
Annemarie L - Aug 2022
Algehele gradering
Pragtige oornagplekkie.
Anton K - Aug 2022
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Die Rooi Granaat se terugvoer
Dankie Reinette, julle is altyd welkom!
Carlou B - Jul 2022
Algehele gradering
Werklik aangenaam.
Albert M - Jun 2022
Algehele gradering
Baie netjies en gerieflik. Veilige parkerig. Baie vriendelik ontvang deur die gawe gasvrou en gade.
Die Rooi Granaat se terugvoer
Julle is altyd welkom.
Groete
Malinda
Daleen D - Des 2021
Algehele gradering
Oornag op pad Kaap toe. Baie vriendelik ontvang en die kamer is netjies en het alles wat mens nodig het.
Die Rooi Granaat se terugvoer
Dankie Daleen, jy is altyd welkom!
Maritsa H - Nov 2021
Algehele gradering
Heerlike en gemaklike twee nagte, baie skoon, netjies en rustige omgewing.
Die Rooi Granaat se terugvoer
Julle is altyd welkom.
Chrisna K - Okt 2021
Algehele gradering
Baie gasvry en netjies. Voel soos huis weg van die huis af.
Die Rooi Granaat se terugvoer
Dankie Chrisna, julle is altyd welkom.
Paul C - Okt 2021
Algehele gradering
Aangename verblyf by gasvrye en vriendelike mense.
Elsabé S - Sep 2021
Algehele gradering
Voldoen aan alles wat ons nodig gehad het en meer.
Franky L - Sep 2021
Algehele gradering
'n Oase in die wildernis!
Die Rooi Granaat se terugvoer
Dankie Franky, dit was kosbare tyd saam met julle
Victor K - Sep 2021
Algehele gradering
Netjiese plek met goeie, persoonlike diens en totale gasvryheid!
Die Rooi Granaat se terugvoer
Dankie Vic, julle is altyd welkom!
Ocker K - Sep 2021
Algehele gradering
Skoon, netjies, ruim.
Bertus V - Sep 2021
Algehele gradering
Uitstekende plek.
Die Rooi Granaat se terugvoer
Baie dankie, kom gerus weer!
Riana N - Sep 2021
Algehele gradering
Heerlik gekuier in en buite die dorp - ons blyplek was uitstekend.
Die Rooi Granaat se terugvoer
Dankie Riana, kom gerus weer.
Bella D - Aug 2021
Algehele gradering
Baie aangename kuier in Vanrhynsdorp.
Die Rooi Granaat se terugvoer
Bly julle het dit geniet. Julle is altyd welkom ♥️
Salome K - Aug 2021
Algehele gradering
Baie netjiese en mooi gerieflike kamer met klein kombuiseenheid en badkamer.
Marlize G - Aug 2021
Algehele gradering
Gasvry & netjies in oorvloed.
Die Rooi Granaat se terugvoer
Dankie Marlize, julle is altyd welkom in ons plekkie!
Hennie M - Aug 2021
Algehele gradering
Persoonlike verwelkoming en groet na die tyd.
Lees meerSusan N - Aug 2021
Algehele gradering
Uitstekende huisvesting met 'n gasvrou wat omsien na gaste en inligting deel oor waar om te eet, blomme te kyk en enige ander vrae met graagte beantwoord.
Willem Jacobus B - Aug 2021
Algehele gradering
Baie netjies en ons het baie lekker gebly.
Zoë C - Okt 2020
Algehele gradering
Pitstop stay in VRD.
Die Rooi Granaat se terugvoer
Julle is altyd welkom
Barend H - Sep 2020
Algehele gradering
Baie netjies, aangenaam en skoon
Eugene E - Sep 2020
Algehele gradering
Heerlik oornag.
Jean S - Sep 2020
Algehele gradering
Can highly recommend Rooi Granaat.
Armanda B - Sep 2020
Algehele gradering
Hartlik ontvang en lekker gekuier met eienaar.
Chris P - Sep 2020
Algehele gradering
Opregte plattelandse gasvryheid, alles skoon en baie netjies. Kan die Rooi Granaat vir seker aanbeveel.
Angela T - Aug 2020
Algehele gradering
We had a lovely stay at Die Rooi Granaat. Very close to the wild flowers in Nieuwoudtville, which was the object of our stay.
Lees meerHeleen L - Aug 2020
Algehele gradering
Uitstekend.
Jasper V - Des 2019
Algehele gradering
Heerlik gekuier.
Hugo R - Sep 2019
Algehele gradering
Uitstekend.
Die Rooi Granaat se terugvoer
Baie dankie vir mooi terugvoer. Kom gerus weer.
Johan C - Sep 2019
Algehele gradering
Baie vriendelike mense met 'n mooi plekkie.
Marie V - Sep 2019
Algehele gradering
Ons het heerlik gebly by Die Rooi Granaat!
Myburgh D - Aug 2019
Algehele gradering
Mees aangenaam.
Rudolf R - Aug 2019
Algehele gradering
Gerieflik en veilig.
Hennie G - Aug 2019
Algehele gradering
Baie netjies en prakties ingerig gepaard met baie gasvryheid.
Anita H - Aug 2019
Algehele gradering
Heerlike verblyf, gasvrye eienaars!
Ciska S - Aug 2019
Algehele gradering
Een van die hoogtepunte op ons reis!
Corne D - Apr 2019
Algehele gradering
Ek het werklik tuis gevoel by Die Rooi Granaat.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hongerblomstraat 8, Vanrhynsdorp, 8170, Wes-Kaap