6 gaste
2 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 13 Underwood Crescent, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Die See Anemoon bied lieflike selfsorgverblyf in St Helenabaai, Wes-Kaap. Dit is ideaal vir 'n gesinswegbreek of 'n groep vriende.
Dié huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed. Die tweede slaapkamer is ook ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet. Die tweede badkamer het 'n bad, stort en toilet. Daar is 'n slaapbank in die sitkamer vir 2 kinders. Alle linne en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis met 'n yskas, stoof, oond, lugbraaier, mikrogolf, broodrooster, ketel, koffiemasjien en skottelgoedwasser. Dit lei na 'n etenstafel waar gaste hul maaltye kan geniet en 'n sitkamer met gemaklike sitplek vir gaste om te ontspan, asook 'n slim-TV en onbeperkte WiFi. Daar is ook 'n binnebraai.
Gaste het toegang tot 'n balkon met skilderagtige uitsigte, 'n tuin en 'n plonspoel. Gratis, veilige parkeerplek is ook beskikbaar. Hierdie verblyf bied ideale akkommodasie vir gaste wat gehaltetyd wil deurbring weg van die stad se geraas.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Charlie Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 9 maande
Ligging
- 13 Underwood Crescent, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap
- Gaste dink Die See Anemoon het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
13 Underwood Crescent, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang