Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Sinkhuisie

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Cora Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 89

Jaar gelys 3

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 18 resensies vir Die Sinkhuisie
Netheid
4.6/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Andre R - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil en alleen, ware rus vir die siel in die skoonheid van die Karoo.

Baie lekker gebly in die Karoo.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mg G - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mg G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker vir twee nagte by die Sinkhuisie geslaap. Alles wat jy nodig het, le.

Baie lekker gebly. Skoon en netjies met alles wat jy nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anize G - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anize G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik. Verblyf in die sink huisie was ongelooflik. Dit is die stilste, saligste plek om te rus na 'n lang dag op die pad. Ons sou selfs 2 nagte daar kon spandeer net omdat dit so cool is.

Die tannie is lieflik en deel allerhande interessante dinge oor die geskiedenis van die omgewing. Regtig baie lekker gewees!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bert V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Bert V
Enkelreisiger

Rustigheid en sielskos.

Die omgewing is baie rustig en ontspannend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rikus P - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rikus P
Saam met eggenoot / lewensmaat

A true gem in the karoo.

A really great place to go if you just want a break from the busy city life. When me and my wife arrived at Die Sinkhuisie we were pleasantly surprised. It was a lot nicer than we thought. The owners really made it as nice as possible and we really enjoyed our stay at Die Sinkhuisie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stefanus J S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Stefanus J S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rus vir die siel. Niks en niemand om jou.

Hier kom jy terug aarde toe en waardeer weer die eenvoudige, alledaagse goed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christo O - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste plek om af te skakel.

Sterre en stilte ongelooflik. Baie veilig. Alles wat jy nodig het, is daar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carli V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carli V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful and peaceful.

The perfect weekend getaway spot!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karin L - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die oulikste huisie in die natuur.

Ons het heerlik gebly in die sinkhuisie en was bang dat dit te koud sou wees, maar het baie warm en snoesig geslaap nadat ons lekker op die stoep gesit het en vleis gebraai het terwyl ons die maan en sterre bewonder het. Die honde het dit ook vreeslik geniet om buite rond te hardloop. Die huisie het alles gehad wat nodig was en ons sal graag op 'n gereelde basis soontoe wil gaan om te ontspan en terug te kom aarde toe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anya K - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anya K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Afgesonderd en ontspannend.

Dit was presies soos voorstelling. Wat jy sien het jy gekry! Asemrowende ervaring.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elizna C - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizna C
Enkelreisiger

Vrede in byna verlatenheid.

Ideale wegbreekhuisie op die Karoovlakte. Basies, maar voldoende om gemaklik en tevrede off-grid oor te staan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louise S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gekuier op 'n karoo plaas.

Ons het baie lekker gebly en die plaas atmosfeer was heerlik ─ selfs 'n paar springbokke naby die huis gesien. Alles wat jy benodig is daar en dit was baie gerieflik. Ons beveel definitief die huisie aan. Al wat gepla het was die 5 dooie geitjies wat in die huisie gelê het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Margie H - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Margie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

A Karoo isolation experience.

Die Sinkhuisie is very rustic however quaint and clean. If it's a Karoo farm experience you are looking for this is it. Complete isolation, completely quiet and magnificent skies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Piet H - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ideale rus.

Rus vir die siel in 'n unieke omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Benjamin D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Benjamin D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons was vriendelik ontvang deur Cora. Ons het die plekkie baie geniet.

Off grid, geen foonopvangs, net jy en die natuur. Baie lekker geslaap. Dit tel beslis onder 'n ervaring, meer as net oornagverblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan R - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely wonderful.

What a place to stay! No nagging cellphones, TV, just you and nature. The facilities are very good, we had everything we needed. A great place to just relax and recharge your own batteries.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lappies L - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lappies L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wat 'n unieke, aangename ervaring, veral op een van die koudste nagte in die omgewing.

Die sinkhuisie was baie spesiaal vir ons, alhoewel dit nie in almal se smaak sal val nie. Alle noodsaaklikhede is daar en die donkie se water was nog lekker warm na 'n yskoue nag sodat ons lekker kon stort voor ons verder gegaan het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sharon R - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sharon R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Food for the soul.

Very friendly hostess. Setting ideal, off the beaten track. Something different but very nice.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R353, Williston, 8920, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA91ead315dabb16641810d348853c788c1417c78a16d9d98643fc38d82f55ff7361b9649ff447adf4646c62d79eb9dc9a370c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag (plek vir 2) 18 5 1 5 Off the R353 Williston 8920 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.527471 21.079833
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem