Donkerhoek Akkommodasie by Die Skaap Kraal | LekkeSlaap
+143

Die Skaap Kraal

17 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 17 resensies vir Die Skaap Kraal
Netheid
4.5/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.1/5
Carla K - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende verblyf vir mense wat nie van die besigheid van die stad hou nie.

Ek het verskriklik baie van die self-inkloksisteem gehou. Die atmosfeer van die verblyf is lekker rustig en ek sal beslis vir Die Skaap Kraal aanbeveel.

Nicole K - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik! Die dekor is pragtig en alles is baie skoon.

Die Skaap Kraal is 'n uitstekende opsie vir verblyf indien jy (soos ons) 'n troue in die area het. Die dekor is pragtig gedoen en die hele gastehuis is baie netjies en skoon. Die kamers is wonderlik ruim en die gemeenskaplike kombuis het alles wat mens nodig het. Ons sal beslis weer daar bly.

Jan K - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Jan K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die plek was skoon en netjies, maar swak/geen rigtingwyser by afrit, beperkte kliëntediens, bed was redelik gedaan.

Daar was geen aanwyser by die afdraai nie, het lank gesoek om plek te vind. Nie baie veilig nie. Geen persoonlike kliëntediens nie. Die mure is papierdun en daar is geen toesig op die perseel om raserige, dronk gaste aan te spreek nie, voel of jy in koshuis bly! Baie beperkte geriewe en daar was niemand om ons uit te laat nie. Water was yskoud of te warm. Bed was gedaan en kussings so-so. Soek eerder ander plekkie in die omgewing as jy vriendelike diens en lekker plek wil kry.

Die Skaap Kraal's terugvoer

Liewe Jan,
Ons is vreeslik jammer om te hoor dat jy so ongelukkig was met jou akkomodasie. Ek het persoonlik vir jou aanwysings gestuur hoe om presies by die gastehuis te kom. Daar is aanwysings langs die pad wat ook rigting aandui. Jy het nie eens terug reply met ‘n dankie. Het persoonlike diens verskaf om presies aan te dui hoe om in te boek. Julle kon my enige tyd gekontak het om raserige gaste stil te kom maak. Ek kan nie daarmee help indien ek nie in kennis gestel word nie. Die gastehuis bied geen koshuis ervaring nie. Die uitleg van die gastehuis word mooi beskryf en jy was bewus van hoe jy bespreek het.
Dis regtig ‘n jammerte dat jy so ‘n slegte ervaring gehad het, sou hoop om jou weer ‘n kans te gee om ‘n beter ervaring soos 90% van ons ander gaste te kan ervaar.

Die Skaap Kraal
Viani D - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Viani D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rus vir die siel.

Sal definitief weer by Skaap Kraal. Gaan kuier ons was in omgewing vir troue en het baie laat die aand eers ingeklok na troue. Die kamer was netjies en ons het heerlik warm geslaap. Daar is baie detail en liefde ingesit. Volgende oggend koffie geniet en die mooi bosveld waardeur voor ons weer die besige stad moes aanpak.

Chris S - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Chris S
Enkelreisiger

Tevrede.

Skoon en netjiese kamers. Pragtige uitsig met 'n groot boma en gerieflike braaigeriewe. Vol, toegeruste kombuis met komplimentêre koffie. Persoonlik het ek gehou van die feit dat die eienaars nie die heeltyd wil voorgee hulle stel belang in jou lewe en probeer dan die heeltyd met jou geselsies aanknoop nie. Goeie waarde vir geld. Hulle gee ook duidelike aanwysings vir mense wat nie vertroud is hoe om met gas geysers te stort nie.

Anne-marie M - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anne-marie M

Unieke blyplek met 'n eiesoortige tema!

Goed geleë vir troues in die omgewing. Gerieflike oorbly. Goeie kommunikasie vanaf Eloise. Dankie!

Rene B - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Rene B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Kamer en wit beddegoed netjies en skoon.

Rita P - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rita P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was rustig en stil ons kon net sleg wees daar wat ons nie in Johannesburg kry nie.

Die Personeel at uitstekend. Dit sou net lekker gewees het as die mense wie se plek dit was ok net kom kyk het wie hulle gaste was en bietjie met hulle gepraat het soos wat Tranquility Lodge altyd doen, raak betrokke vra hoe gaan dit ensovoorts, Want Ray, Beth & Tommy is uitstekend met die tiepe van verwelkoming.

Yolanda V - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda V
Saam met vriende

Luukse plaaslewe.

Ons het die verblyf vir gaste bespreek vir ons dogter se troue. Ons was verras oor die pragtige plek. Sal dit definitief weer aanbeveel. Die gasvrou het heeltyd kommunikeer wat dit regtig persoonlik gemaak het. Baie dankie, Eloise.

Linda C - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Linda C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, netjiese kamer gerieflik naby aan trou venues.

Die gasvrou se reëlings ten opsigte van padaanwysings en afhaal van sleutel was baie goed en ons het geen moeite ervaar nie. Die kamer voldoen aan alle basiese behoeftes en die gemeenskaplike kombuis is goed toegerus en skoon.

Rochelle V - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rochelle V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi en skoon verblyf.

Die eienaar was heeltyd in verbinding met ons, wat dit net soveel lekkerder maak. Baie dankie.

Marcel V - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Marcel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en skoon, maar nie waarde vir geld.

Die plekkie is baie netjies en skoon, maar glo nie dis waarde vir geld om so baie te betaal per nag as mens so sukkel om net te kan stort. Warm water gaan heeltyd aan en af terwyl mens probeer stort, so maak dit baie onplesierig. Ook geen ontvangs by gastehuis en geen restaurant, en ook ontbyt word nie eens ingesluit by die prys. Ook geen TV in die kamers.

Die Skaap Kraal's terugvoer

Hi Marcel

Baie dankie vir jou terugvoer. Ons het ons pryse aangepas om dit meer waardevol te maak.

Vriendelike groete
Eloise

Die Skaap Kraal
Marna V - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Marna V
Gesin met klein kinders

Mooi, skoon en netjiese kamers.

Sien sterre.

Alta R - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alta R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was ongelooflik lekker, als tot jou beskiking en vriendelike mense, baie netjies en mooi.

By ons aankoms was daar dadelik hulp om ons kamer aan te wys. Stunning plek en ongelooflik mooi en netjies. Baie rustig daar. Die décor het my baie verras. Dit is baie mooi gedoen. Tien uit tien vir hulle.

Elma V - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elma V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike ontvangs en interessante dekor.

Baie vriendelike ontvangs. Beddegoed en matrasse baie goed en kraakskoon. Die stort sal baat by 'n gewone stortkop en -deur. Dit sal die stort-ervaring baie aangenamer maak.

Kappies F - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kappies F

Ideal group accommodation.

The hosts, Eloise and her hubby, were very friendly and went an extra 100 miles to make our stay comfortable. Small details like a bottle of fresh milk in the fridge made our stay special. Rooms are spacious, clean and the beds and linen are of good quality. We really enjoyed our stay and will not hesitate to recommend Die Skaap Kraal. Thank you Eloise.

Elmarie L - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elmarie L

Baie lekker gebly baie naby aan die venue waar my kind perdgery het - heerlik!

Baie netjies en lekker gebly. Ons het 'n probleem met stort en warm water gehad, maar die vriendelike eienaars Eloise en haar man het dit sommer vinnig uitgesorteer. Baie dankie vir 'n heerlike kuiertjie.

Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jakkalsfonteinweg, Plot 214 Rietfontein , Pretoria, 0182, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7bxyF8QFF9sHXdigMwsi3fBTt2xxoUEYUMyv7AADqxqETnXByb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R750  per nag (vir 2 persone) 17 5 1 5 Jakkalsfontein Rd Plot 214 Rietfontein 0182 Gauteng 086 999 0018 13:00-14:00 10:00 -25.764605495792 28.489836381284
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za