Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Skuur

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boundary 38A, Aquapark, Tzaneen, 0850, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R600 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Die Skuur is in Tzaneen, 'n groot tropiese dorp in Limpopo, geleë. Hierdie woonstel het 'n privaat ingang en bied 'n intieme wegbreek vir enkel- of sakereisigers.

Dié woonstel beskik oor 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n matras geskik vir 2 kinders. Die badkamer het 'n toilet, wasbak en 'n stort. Die oopplan-leefarea het 'n kombuis, sitarea en eetarea. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf en stoof toegerus.

Daar is 'n groot stoep met braaigeriewe. Gratis WiFi is beskikbaar. Daar is 'n prop wat met batterye werk vir elektroniese toebehore en LED-ligte. Die verblyf gebruik 'n gravitasie-drukwatersisteem en is dus nie afhanklik van die munisipale dienste nie.

Gaste kan inkopies by die plaaslike inkopiesentrum doen, Debengeni-waterval verken of verskeie restaurante besoek.

Slaapplek

’n Bespreking by Die Skuur sluit in:

Koningingrootte-bed Kindermatras vir 2
Slaapkamer
Plek vir 4 mense
1 xKoningingrootte-bed
1 xKindermatras vir 2

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Ligging

  • Boundary 38A, Aquapark, Tzaneen, 0850, Limpopo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boundary 38A, Aquapark, Tzaneen, 0850, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA280af96a92f0f33ba4f8caaa2faedb607076d31a7cea98753a406d8c3b83f97073e8a9b9b9685dc75a9e82f474030de89b39?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 38A Boundary Aquapark 0850 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.828664875863 30.155646312845
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem