Breederiviervallei Akkommodasie by Die Stal | LekkeSlaap
+30
+30

Die Stal

5 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Klein Driefontein, Bonnievale, 6730, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Die Stal is in die Breëriviervallei, 5 km buite Bonnievale. Daar is plaasdiere en 'n pragtige uitsig oor die Breërivier, net voor die deur. Die Stal is netjies met 'n lieflike omheinde stoep, wat die ideale omgewing is om 'n braai in die aande of 'n ontbyt in die oggend te geniet.

Die kothuis beskik oor 'n hoofslaapkamer met 'n en suite-badkamer en in die oopplan-leefarea is daar 2 enkelbeddens. Toegang tot die badkamer word slegs deur die hoofslaapkamer verkry, so dit werk beter as dit 'n klein gesin of 'n paartjie is wat verblyf soek. Franse deure lei van die leefarea en die kombuisie na 'n beskutte houtdek wat pragtige uitsigte oor die rivier en die plase bied. Die dek lei na die oewer van die rivier waar jy 'n heerlike braai-area sal aantref. Daar is net 'n klein stukkie gras wat jou van die water skei!

Die area bied 'n hele klomp plekke waar gaste kan swem, visvang, roei in kano's, voëlkyk en net lekker ontspan en die sonsondergange bewonder.

Slaapplek

’n Bespreking by Die Stal sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 5 resensies vir Die Stal
Netheid
4.4/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Klein Driefontein, Bonnievale, 6730, Wes-Kaap
  • Gaste dink Die Stal het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R850
per nag (plek vir 4)

Sien meer verblyf in

Breederiviervallei Wes-Kaap
Vanaf R850
per nag (plek vir 4)
Vanaf R850
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Klein Driefontein, Bonnievale, 6730, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk5MmQxOTM4LTU5OGYtNDVhMS04M2VkLTYyNWI0M2U1ZDg2Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R850  per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 Klein Driefontein Bonnievale 6730 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.956508633409 20.143236417982
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za