Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 81 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Willem R
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2025

Wonderlike oornagervaring. Baie aangename ervaring, van die oomblik wat ons die bespreking gemaak het, Jens se inligting wat hy gedeel het, en die wonderlike fasiliteit. Alles net reg!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shaun Y
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2025

Peaceful and charming escape from the city. Very peaceful and charming spot to enjoy the quiet. The charming accommodation includes little swallows nesting on your patio and one can really relax and unwind. Friendly hosts and a lovely pool to cool off from the heat of a summer's day.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annelise B
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2025

Lekker gebraai, geslaap en op die stoep gekuier. Heerlike atmosfeer in 'n lieflike plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Selna C
1 nag
4.8
Jan 2026

Uitmuntende diens en troeteldier-vriendelik. Ons het ’n wonderlike verblyf gehad. Die eenheid was uiters netjies, goed ingerig en baie gemaklik, met alles wat ’n mens nodig het. Die ligging is rustig en gerieflik, en ons het te alle tye veilig gevoel. Wat egter uitgestaan het, was die uitstekende kliëntediens en die spesiale moeite wat gedoen is om my en my Labrador-hondekind te akkommodeer. Dit is werklik ’n groot pluspunt om by ’n plek te kan bly wat nie net troeteldier-vriendelik is nie, maar ook opreg gasvry teenoor viervoetige gaste is. Ons sal beslis weer hier bespreek en kan met groot vrymoedigheid aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anthony B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Magnificent. This is a jewel in the Free State town of Philippolis. Wow, wow, wow! The Die Stal would definitely be on my list again; all the bells and whistles you want in a peaceful getaway.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karien J
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2025

Baie vriendelike personeel. Pragtige plek. Sien julle gou weer! Ongelooflik mooi en gasvry!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Die platteland op sy beste. Die Stal gee 'n heerlike ouwêreldse gevoel. Die kamers was gerieflik, skoon en netjies. Die plaasatmosfeer was lekker om te beleef. Philippolis is 'n fraai dorpie om te besigtig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Peter S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2025

Lekker vir 'n vinnige oorslaap. Baie lekker, skoon en in 'n veilige dorp.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Peter S
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2025

Gerieflik. Die Stal is 'n skoon en gemaklike plek om oor te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Pieter B
1 nag
5.0
Des 2024

Puik! Baie goeie waarde vir geld. Dankie vir die hulp op so kort kennisgewing. Alles het perfek uitgewerk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Jens Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 151

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf R4 200
15 % AF
R 4 200 R 3 570
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R4 200
15 % AF
R 4 200 R 3 570
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R4 200
15 % AF
R 4 200 R 3 570
per nag (plek vir 6)
Bespreek

14 Koksfontein Street, Philippolis, 9970, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfa962ae921085761c0bafcce99deb9bf52b714ce95ef0fc1dcaee5ba10c54db8799967e5d72016e6d5fdbdaf88e53801c72d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R4 200 nouVanaf R3 570 per nag, vir 6 mense 81 5 1 5 14 Koksfontein Street Philippolis 9970 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.257754 25.263362
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang