Die Stal
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Jolandi Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 26
Op LekkeSlaap 3 jaar
Opsomming van Resensie
Forika M - Mei 2024
Algehele gradering
Definitief aan te bevele.
Anina D - Feb 2024
Algehele gradering
Ongelooflike voorreg om hier te kon tuisgaan! Lafenis vir hart, siel en liggaam.
m m - Jan 2024
Algehele gradering
Lovely interiors, ample space, well stocked crockery, great beds and bedding.
Nathalie K - Des 2023
Algehele gradering
Fotos doen nie die plek justice nie, dus beeldskoon.
Jan S - Des 2023
Algehele gradering
Mooi plek.
Bronwyn J - Nov 2023
Algehele gradering
'n Rustige wegbreek.
Die Stal se terugvoer
Baie dankie vir jou mooi woorde, ons is so bly julle het dit hier by ons geniet. Ons verwelkom julle enige tyd terug.
Tanya D - Okt 2023
Algehele gradering
Relaxing and enjoyable.
Arno E - Sep 2023
Algehele gradering
Rustige wegbreek in die Breëriviervallei.
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: De Wet-weg, Die Teras, Worcester, 6850, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom