+10

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Jani D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2026

Lief like plek. Lieflike plek, skoon en netjies met alles wat jy nodig het. Vriendlike gasvrye mense. Baie veilig. Sal vir seker weer hier oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rhona H
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2025

Vriendelike, rustig, veilig. Baie lekker gebly. Dit was baie awesome akkommodasie en het dit baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hantie T
1 nag
5.0
Des 2025

Keurige eenheid met tydlose gasvryheid. Die eenheid is baie keurige gemeubileerd. Die gasheer het soveel moeite gedoen. Plek is netjies en ten volle toegerus. Sal beslis weer hier bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan B
Kort verblyf
4.8
Jan 2026

Very neat and clean, friendly hosts. The 2 bedroom apartment is very spacious and was spotless. The bedrooms had very good quality mattresses and linens, with air cons. The kitchen is fully equipped. Nice little dining area as well. The hosts are very friendly and went out of their way to make me feel at home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rene H
1 nag Besigheidsreis
5.0
Nov 2025

Baie lekker gebly. Plek was skoon en netjies, sal beslis weer daar bly. Baie vriendelike gasheer. Het agteroor gebuig vir my versoek. Sal vir seker weer gebruik maak van hulle, asook aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lieze R
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2025

N Regte juweel van n plekkie! Pragtig! Absoluut - André het soveel moeite gedoen en alles was perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andre
Die Standers
Baie dankie, Lieze. Was 'n plesier om julle in my plekkie te ontvang en sien uit na 'n volgende besoek.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Andre Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 7 maande

Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Die Standers no 3, 256 Walter Sisulu street, Potchefstroom, 2531, Noordwes

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0420bc7ab512124e6a7e4df1cc34db4c8b470568563478494737d5c4f4876e9df55accf5d65568591e9ceb74a4c7f7519a70?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 4 mense 6 5 1 5 Die Standers no 3 256 Walter Sisulu street 2531 Noordwes 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -26.721058199015 27.096960775764

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang