LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+11

BekkerslaapPrime picks icon.

Prime picks icon.


4 gaste

2 slaapkamers

3 beddens

2 badkamers

  • Nie-terugbetaalbare tarief is toegepas
  • Gratis kansellasie beskikbaar
  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Die Standers no 3, 256 Walter Sisulu street, Potchefstroom, 2531, Noordwes Sien kaart

Beskrywing

Bekkerslaap is 'n woonstel in Potchefstroom, 'n akademiese stad in die Noordwes-provinsie. Dit is die ideale keuse vir gaste wat sentraal geleë verblyf soek.

Die woonstel bestaan uit 2 slaapkamers en 1 badkamer, wat gemaklik tot 4 gaste kan akkommodeer. Die eerste slaapkamer is gemeubileer met 'n koninggrootte bed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die badkamer is toegerus met 'n stort.

Die leefarea sluit 'n eetkamer en 'n sitkamer met gemaklike rusbanke, 'n TV en 'n aangewese werkstasie in. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond en mikrogolfoond.

Gaste het ook toegang tot braaigeriewe en 'n klein tuin, ideaal vir ontspanning buite.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Stroomdienste
Braai

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Toilet

Badkamer

Stort


Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Maryke V
Saam met vriende
5.0
Netjies, skoon en daar is ruimte. Baie lekker slaapplek, sentraal gelee, vriendelike gasheer! Netjies baie mooi en beslis een van ons gunsteling oorna...
Sien meer
Jun 2026
Irene G
5.0
Skoon, netjies en uitstekend toegerus. Vriendelike diens en gerieflike verblyf. Ons verblyf by Die Standers in Potchefstroom was uitstaande. Die plek ...
Sien meer
Apr 2026
Lizette D
Saam met lewensmaat
5.0
Ons verblyf by Die Standers in Potchefstroom was absoluut uitstekend! Die woonstel is pragtig ingerig, skoon en baie netjies, met alles wat mens nodig...
Sien meer
Mrt 2026
Yolande D
Gesin met tieners
5.0
Sien sterre. Baie oulike plek met alles wat jy nodig het. Baie vriendelike ontvangs gehad en baie lekker gebly.
Feb 2026
Jani D
Saam met vriende
5.0
Lief like plek. Lieflike plek, skoon en netjies met alles wat jy nodig het. Vriendlike gasvrye mense. Baie veilig. Sal vir seker weer hier oorbly.
Jan 2026

4.8/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Maryke V
1 nag ⋅ Saam met vriende
5.0
Jun 2026

Netjies, skoon en daar is ruimte. Baie lekker slaapplek, sentraal gelee, vriendelike gasheer! Netjies baie mooi en beslis een van ons gunsteling oornag plekkies!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Irene G
1 nag
5.0
Apr 2026

Skoon, netjies en uitstekend toegerus. Vriendelike diens en gerieflike verblyf. Ons verblyf by Die Standers in Potchefstroom was uitstaande. Die plek was skoon, netjies en volledig toegerus met alles wat ons nodig gehad het. André het werklik uit sy pad gegaan om ons te akkommodeer met ons vroeë aankoms en vertrek, wat baie waardeer is. Ons het 'n uitstekende nagrus gehad – die beddegoed was besonder gerieflik. 'n Pragtige, goed versorgde woonstel wat ons beslis weer sal besoek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andre
Bekkerslaap
Baie dankie, Irene. Dit was 'n voorreg om julle te ontvang en dat julle my plek kon geniet.

Lizette D
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Ons verblyf by Die Standers in Potchefstroom was absoluut uitstekend! Die woonstel is pragtig ingerig, skoon en baie netjies, met alles wat mens nodig het vir ’n gemaklike kuier. Die twee slaapkamers is ruim en die beddens baie gemaklik – perfek vir ’n gesin of vriende wat saam reis. Die leefarea is knus en uitnodigend, en die kombuis is volledig toegerus, wat dit maklik maak om self kos te maak. Die ligging is sentraal en gerieflik, wat dit maklik maak om rond te beweeg in Potchefstroom. Sal beslis weer hier bly en dit sterk aanbeveel vir enige iemand wat kwaliteit verblyf soek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolande D
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
5.0
Feb 2026

Sien sterre. Baie oulike plek met alles wat jy nodig het. Baie vriendelike ontvangs gehad en baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jani D
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
5.0
Jan 2026

Lief like plek. Lieflike plek, skoon en netjies met alles wat jy nodig het. Vriendlike gasvrye mense. Baie veilig. Sal vir seker weer hier oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris B
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2026

Pragtige woonstel. Perfek vir oornag. Die woonstelgebou is in die ou deel van Potch geleë. Die woonstel is egter baie modern en het alles wat nodig is. André het ons hartlik verwelkom en tuis laat voel. Sal vir seker weer hier bly en beveel dit beslis aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Debbie K
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2026

Great and friendly service from the hosts. Cannot complain about the accommodation at all, but my fault, I was not expecting to be in a block of flats. However, we were pleasantly surprised.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cornel V
1 nag
4.8
Mrt 2026

Van die beste waar ek nog oorgeslaap het. Baie goeie ervaring gehad in 'n baie netjiese, mooi skoon plek. Dankie vir jou vriendelike gasvryheid, ek sal beslis weer terugkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan B
Kort verblyf
4.8
Jan 2026

Very neat and clean, friendly hosts. The 2 bedroom apartment is very spacious and was spotless. The bedrooms had very good quality mattresses and linens, with air cons. The kitchen is fully equipped. Nice little dining area as well. The hosts are very friendly and went out of their way to make me feel at home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Albertus Marthinus D
1 nag ⋅ Gesin met tieners
4.6
Apr 2026

Uitstekend vriendelike gasheer, uitstekende waarde vir geld. Die gasheer was so behulpsaam. Ons was vir die grade plegtigheid daar van my dogter. Die plek is uitsonderlik netjies. Ek kon selfs werk afhandel op die WiFi, uitstekende waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0


Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Andre Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 1 jaar

Antwoord gewoonlik binne ’n uur

Ligging

Gaste dink Bekkerslaap het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien

© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors


Tariewe en beskikbaarheid


Wat jy moet weet

Inklok Tussen 15:00 en 19:00
Uitklok Voor 10:00
Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis.
Nie-terugbetaalbare tarief is toegepas

Hierdie prys sluit 10%-afslag in en is nie terugbetaalbaar indien jy kanselleer nie. Jy kan 'n terugbetaalbare opsie by die betaalpunt kies.

Indien jy die terugbetaalbare opsie kies, sal hierdie kansellasiebeleid van toepassing wees:

Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Sien minder

Vanaf R1 400
R1 400 R1 260
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Ekstra 10% af - nie-terugtaalbare tarief  
Vanaf R1 400
R1 400 R1 260
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 400
R1 400 R1 260
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Die Standers no 3, 256 Walter Sisulu street, Potchefstroom, 2531, Noordwes

Sien kaart
  • Gratis kansellasie beskikbaar
  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0420bc7ab512124e6a7e4df1cc34db4c8b470568563478494737d5c4f4876e9df55accf5d65568591e9ceb74a4c7f7519a70?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 400 nouVanaf R1 260 per nag (plek vir 4) 16 5 1 5 Die Standers no 3 256 Walter Sisulu street 2531 Noordwes 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -26.721058199015 27.096960775764
Soek in 'n groter streek