LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+10
Selfsorg in Riebeek-Wes

Die Tuin Hekkie

2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 1 Eikenhof Street, Riebeek West, 7306, Wes-Kaap Sien kaart
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Die Tuin Hekkie is 'n bekoorlike selfsorgeenheid apart van die hoofhuis in die hartjie van die Swartland in Riebeek-Wes. Dit bied gerieflike en rustige verblyf aan gaste wat 'n bietjie uit die besige stad wil wegbreek en ontspan.

Die eenslaapkamereenheid bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Alle linne en handdoeke word voorsien.

Die eenheid het lugversorging en die kombuisie is met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, basiese eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het 'n gemaklike rusbank, 'n TV en 'n kaggel.

Skuifdeure lei na 'n lieflike stoep met sitplek wat deur olyfbome omring word. Die Voëlvlei- en Elandskloofberge is die agtergrond.

Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel en daar is ook braaigeriewe en 'n sprankelende plonspoel.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Kaggel
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 65 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Anna P
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtige eenheid in 'n rustige en veilige area. Ons het elke oomblik terdeë geniet en is vriendelik verwelkom deur die eienaars.
Aug 2026
Lourens B
Saam met lewensmaat
5.0
Puik! Puik verblyf en kliëntediens!
Aug 2026
Lanita M
Saam met lewensmaat
5.0
'n Droom vakansie! Die Tuin Hekkie is 'n absolute paradys. Pragtige tuin, mooiste voëls, al die geriewe wat jy aan kan dink. Selfs vir my man wat rols...
Sien meer
Jul 2026
Jean D
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was verfrissend, goed vir die siel. Hulle het aan alles gedink. Die mooiste tuin ook. 10 uit 10, sal ons gou weer sien!
Okt 2025
Nicola P
Saam met lewensmaat
5.0
Salig! Gasvryheid en netheid 12/10. Heerlik gebly!
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Leo Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 65

Op LekkeSlaap 3 jaar

Antwoord gewoonlik binne 2 ure

Ligging

  • 1 Eikenhof Street, Riebeek West, 7306, Wes-Kaap
  • Gaste dink Die Tuin Hekkie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 2)
Bespreek

1 Eikenhof Street, Riebeek West, 7306, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1d474f022ba4140de7fea900e77f5aae037b58ca2cc49ca3ddf8f7cc207369f010022cd221e6629236f985e13dce87c65784?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2) 65 5 1 5 1 Eikenhof Street Riebeek West 7306 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.354196648012 18.869918696462
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang