Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Tuis Huis

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedings!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedings wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Langtermynverblyf-aanbod

Kry 25% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Prys sluit in
Kamer 1

Kamer 2

Kamer 3

Selfsorg-tuinwoonstel

Huisreëls

Tariewe is vir selfsorgverblyf. 'n Kontinentale ontbyt is op versoek en teen ekstra koste beskikbaar. Dit moet vooraf met die eienaar gereël word.
Let asb. daarop dat die kamers die gemeenskaplike kombuis kan deel.
Indien sleutels wegraak, sal R250 gehef word.
Gratis WiFi en veilige parkering is beskikbaar

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R875
R875 R656
per nag, vir 2 mense
Vanaf R875
R875 R656
per nag, vir 2 mense
Vanaf R875
R875 R656
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Meiringstraat 33, Paglande, Worcester, 6850, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0hYWeJOOvh3dpNKyiyY3pa39TxvPIynWBb1y3SwLfAvd1kn0ax?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R875 nouVanaf R656 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 33 Meiring Street Paglande 6850 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.640204592659 19.452179076057
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem