Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 83 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Elsa V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Waarde vir geld en sal vir seker weer bespreek by tuishuis. Lekker oornag. Gasvrou puik. Eenheid goed versorg en ingerig. Veiligheid is 'n prioriteit by Gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erica F
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2025

Lekker geslaap op 'n lekker plek! Die gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam, en het seker gemaak ons weet waar alles is en hoe alles werk. Die huisie was skoon, netjies, ruim en gemaklik, en die omgewing is pragtig. Ons sal dit met vrymoedigheid vir enigeen aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tracey B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Dit was rustig, skoon, netjies en het ons verwagtinge oorskry. Ons het verskriklik lekker gebly! Dit was so mooi, skoon, veilig en gasvry. My honde het die plaaslug ook verskriklik geniet. Ons sal absoluut Tuishuis deel maak van ons toekomstige reisplanne.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alan S
1 nag
5.0
Okt 2025

Comfortable with a great view. Stayed one night on a journey between the Ciasr and JHB. I would stay there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephan E
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Wonderlik. Lieflike blyplek, was perfek vir wat ons nodig gehad het. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Barrie S
1 nag
5.0
Okt 2025

Rustig, ontspannend en mooi. Baie skoon, netjies en goed ingerig. Heerlik stil en 'n pragtige uitsig! Die beste oornagstop in Bloemfontein.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariska M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Great value for money. We enjoyed our stay at Tuishuis. The hostess is very friendly and welcoming. The kids enjoyed the games and puzzles that are available in the unit, and everything that's needed is available. The cookies set out in a jar in the kitchen tasted amazing. We will definitely use Tuishuis again in the future.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adri A
1 nag
5.0
Sep 2025

One of the best pet friendly overnight stays on the N1. This is one of the most pleasant stays I have experienced while on the road. The cottage is private and safe, and the hostess is very welcoming. An additional benefit was finding a lovely walking area on the farm for my dog. I can highly recommend Tuishuis as a pet friendly stopover.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carien T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

‘n Rustige area met veilige oornaggeriewe. Die 4-voetige kinders was ook welkom. Rustige oornag gehad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kathryn S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Spacious, convenient and peaceful. My husband really enjoyed our one-night stay at this lovely spacious property. We had everything we needed. The host was warm and welcoming. The property was very comfortable for us, and we would recommend it to others.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Hendrien Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 83

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 990
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 990
per nag (plek vir 5)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 990
per nag (plek vir 5)
Bespreek

Section 69 of the farm Rooidam 2354, Free State, Bloemfontein, 9301, Vrystaat

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 5 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA67a2576ef6f80cd80f878d4f8cd3fc56e3aec293b44843d090253852e7fe8ca0a068d0715e539b24bdf361ea8d798b3e82ee?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag, vir 5 mense 83 5 1 5 Section 69 of the farm Rooidam 2354 Free State 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.140617793343 26.079484083991
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang