Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Uilhuisie

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Lenie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 70

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 70 resensies vir Die Uilhuisie
Netheid
4.5/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Elmarie B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike voëlkykdae.

Ons het heerlik gebly in Uilhuisie. Diesel die vriendelike staffie ons elke aand kom besoek. Stort-oor-bad se warm water was heerlik warm. Paadjie was bietjie rof na baie reën. Dit was baie koue weer. Enigste moontlike klagte mag wees om 'n ekstra kombers daar te hê. Gelukkig het ons ons eie fleece kombersies gehad. Dit was blommekyktyd en daar was heelwat blommetjies agter die huisie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willemien O - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Willemien O
Gesin met klein kinders

Rustig met mooiste uitsig!

Ons het baie lekker gekuier en die stilte baie geniet. Uitsig en natuurskoon is wonderlik! Die kinders het die dam so geniet en die oulike hondjies wat elke dag kom kuier het was die cherrie op die koek. Dankie vir 'n onvergeetlike wegbreek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ruan J - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruan J
Gesin met klein kinders

Fantasies, mooi en rustig.

Baie lekker om te gaan stap, rustig wees, braai en wegkom van die geraas, lekker dorpies om te gaan besoek in die omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karin S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin S
Enkelreisiger

A piece of Heaven.

The peace and tranquillity is very good for the soul. I loved swimming in the dam and taking walks under the mountain. Diesel, the farm dog was a regular companion if you allow him to visit. Lenie was a wonderful hostess. There was nothing I needed to ask for. The cottage is cosy and rustic - matches perfectly with the setting. I will definitely return.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rentia D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rentia D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en heerlik, naby die natuur. Ons het die bobbejane in die berge gehoor, maar hul het nie naby gekom nie.

Ons het regtig baie lekker gekuier. Dit het my na my grootworddae laat verlang op die plaas. Ons gasvrou was baie oulik en het ons betyds ingelig van die ligging en hoe dinge werk. Daar was tot batterykrag in die "load shedding"-tyd. Die kombuisie was so gesellig ingerig, ons het heerlik rondom die tafel gekuier met die uitsig oor die dam. Baie dankie, Lenie, vir die lekker kuier, hoop ons is eersdaags weer terug. O ja, amper vergeet ek van die dierbare Diesel. Hierdie hond het die hart van 'n leeu, hy het ons so opgepas asof ons sy eienaar was. Ons het hom verskriklik geniet. Hy't saam met ons gaan stap en in die aande sy inspeksies om die huisie gaan doen. Te oulik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Antoinette D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette D
Gesin met klein kinders

Rustig en rustiek.

Die huisie is bo teen die berg geleë en mens het lieflike uitsigte oor die plaas en plaasdam. Dis rustig maar nie geskik vir jong kinders nie (geen gras-area nie en klein stoep). Let wel, alhoewel daar 'Netflix' op die TV is, moet jy jou eie rekening gebruik om in te teken.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerry J - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerry J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Really special.

This is a beautiful place to break away from the city. It is well-equipped and gives you the tranquillity you need.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Uilhuisie se terugvoer

Glad you enjoyed the Uilhuisie.
Please come visit again.

Die Uilhuisie
Awie D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Awie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, stilte, baie om te doen, fantastiese uitsig.

Moeilik om die rustigheid en stilte te beskryf. Mens "hoor" die stilte. Naggeluide mooi om na te luister. Sien die uitspansel duidelik in nag. Plek is so geleë dat verskeie besienswaardighede in omtrek is, vele plekke om te besigtig. Alle geriewe benodig is beskikbaar in huis, asook buite. Sal beslis weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Uilhuisie se terugvoer

So bly jul kon saam ons die stilte geniet daar op die plaas. Kom kuier gerus weer.

Die Uilhuisie
Christiaan S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Christiaan S
Enkelreisiger

Geskik vir die doel van my reis.

Uilhuisie het voldoen aan my verwagtinge en was geskik ter voorbereiding vir my fietstoer deur die Karoo.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannah T - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannah T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Piece of heaven on earth.

Absolutely had the best holiday ever cutting out from the city life. Didn't see one soul around us, very quiet but safe in a property with the main house nearby. Little black Staffie (Diesel) and his other sausage dog came to visit us from time to time. There is a dam, not suitable for swimming while we were there. The carport didn't have a cover (not like the photo), so in summer it can be very hot to braai in the afternoon. Don't expect 5 stars, it's a farm hut, but it has everything that you need, just don't get scared by the gecko. Regardless, this is still a nice place, we will definitely come back again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Uilhuisie se terugvoer

Hi Hannah, so glad you enjoyed your stay at the Uilhuisie. Sorry about the carport shade, the wind took it off and my husband replaced it last week. Me and my family go for regular swims in the dam. The water can be a bit chilly, and if you don't mind the mud, it's quite refreshing. Thank you for your beautiful review. Please come and visit again.

Die Uilhuisie
Christo T - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Christo T
Gesin met klein kinders

Mooi plek, maar kan doen met bietjie aandag.

Dis 'n oulike plek, maar dit was maar stowwerig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Uilhuisie se terugvoer

Goeiemôre
Ek is jammer dat jy stof gehad het. Ons probeer ons bes om dit altyd so skoon en netjies as moontlik aan gaste te gee, maar omdat dit op plaas geleë is, en ons maar die tyd van die jaar baie wind kry, kom daar soms weer stof in.
Mooi dag

Die Uilhuisie
Liezl H - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezl H
Saam met vriende

Relaxed and scenic.

Had the best time ever! Perfect little rustic joy to get away from it all with all the comfort you need. Beautiful nature views and sounds with the luxury of electricity and WiFi during loadshedding. Thank you for a great time.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Uilhuisie se terugvoer

It was great having you.
Come and visit again.

Die Uilhuisie
Linette V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linette V
Gesin met klein kinders

Very enjoyable.

Lovely stay with all needs catered for. Would recommend to anyone who needs a break from the city.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Uilhuisie se terugvoer

Thank you for the review.
Please come and visit again.
Have a great day.

Die Uilhuisie
Julie H - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Julie H
Saam met vriende

Very peaceful surroundings, friendly hosts. All amenties available for a relaxing weekend.

The dam is amazing for viewing sunsets and also for a row in a boat. Suggestion: please provide two pillows per person for sleeping - will make it more comfortable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Uilhuisie se terugvoer

Baie dankie vir die mooi woorde en die voorstel oor kussings. Ek het sommer dadelik gaan ekstra kussings koop.
Sien gou weer.

Die Uilhuisie
Terence A - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Terence A
Saam met vriende

Dit was lekker rustig daar in die natuur.

Ek sal net voorstel, kyk na die pad wat na Uilhuisie toe gaan asb. Maak ook seker dat al die gaatjies toe is by die huisie. Ons het baie vriendjies gehad wat vir ons kom kuier het. Veral in die nag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lesley I - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lesley I
Enkelreisiger

Tranquil, simple.

Still find the shower difficult to use - bath instead!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lesley I - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lesley I
Enkelreisiger

The complete isolation - tranquility with the adequate simplicity!

I would suggest taking a camping chair to use outside in different places.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francois G - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Francois G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker wegbreek

Was baie aangenaam en rustig. Beste uitsigte. Die eienaars het gesorg dat ons welkom voel. Die stort wat konstant van koud na vuurwarm en anders om gaan het net ons frustreer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dan S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dan S
Enkelreisiger

Perfect peace and quiet in a beautiful location.

Private, simple accommodation with everything I needed for a relaxing getaway.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sharon P - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike rustigheid.

Die Uilhuisie is wonderlik geleë. Pragtige uitsig. Lief die 'rustic' gevoel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
June H - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
June H
Saam met vriende

Beautiful and peaceful

Lovely location with gorgeous views. Rustic but the house is very cute and clean and has everything required. Definitely worth a visit!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan M - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi plekkie met 'n pragtige uitsig.

Dis die ideale wegbreekplekkie vir rus en vrede. Die berg, vallei en dam-uitsig is pragtig. Die bedliggies met elkeen sy eie USB om 'n foon te laai is absoluut 'n bonus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Uilhuisie se terugvoer

Dankie vir die mooi resensie.
Hoop om jul gou weer te verwelkom by die Uilhuisie.

Die Uilhuisie
Gerrie M - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Gerrie M
Gesin met tieners

Very enjoyable stay with beautiful views, peaceful and quiet.

Love the dogs, Diesel and Trompie. Fishing in the dam was very enjoyable. Open night skies, and the quiet of nature. Only negative, not the best of showers, struggled to get a comfortable water temprature, was better to bath.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Uilhuisie se terugvoer

Glad you enjoyed your stay! Will definitely look into the water of the shower.

Die Uilhuisie
Pieter V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V
Enkelreisiger

Perfek

Netflix. WiFi. Lekker groot dam om in te swem. Rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Uilhuisie se terugvoer

Kom gerus weer.

Die Uilhuisie
Rodney K - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rodney K
Saam met vriende

Dit was uitstekend. Stil en rusting, lekker op die dam gaan roei en lekker om daar te stap.

Ons het die naweek baie geniet, stil en rusting. Manne let lekker geroei en 'n roete gestap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Uilhuisie se terugvoer

So bly dat jul dit so geniet het
Kom gerus weer

Die Uilhuisie
Annette E - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annette E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was heerlik. Rustig op die plaas.

Heerlike ontspan teen die berg met die mooiste uitsigte om jou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Uilhuisie se terugvoer

Bly dat julle die tyd hier geniet het. Kom maak gou weer n draai

Die Uilhuisie
Alistair W - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Alistair W
Gesin met tieners

Fantastic short stay to get some peace and quiet.

Kids loved it. Scenery is fantastic and house is well suited for a weekend of braai, walks, fishing and swimming. Loved the friendly geckos. Rustic atmosphere and relaxing ambiance, clean and has just what one needs. Could suggest a fly screen on the windows and warm in summer - perfect for the dam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Uilhuisie se terugvoer

Glad you enjoyed your stay. Thanks for your suggestion, will look into it.
Please visit again.

Die Uilhuisie
Egan L - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Egan L
Gesin met klein kinders

Beautiful and tranquil little place.

Lovely cottage. We took a while to settle in because of the heat during the summer months but having a dip in the nearby dam kept us refreshed over the period of our stay. The views are stunning and it is peaceful and quiet. One should be okay with being very close to nature as you will see insects, lizards and tiny animals roaming around your cottage. We welcomed the opportunity to be this close to nature with our 2 year old daughter. We loved every moment of it!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Uilhuisie se terugvoer

Glad you enjoyed it. Was nice to have you here!!

Die Uilhuisie
Nico T - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustic with everything you need.

Great location and view. Surprisingly spacious. Rustic, but has everything you need plus WiFi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Uilhuisie se terugvoer

Glad you enjoyed it.
Please come visit again.

Die Uilhuisie
Jacobus F - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobus F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Eenvoudig en uniek.

Pragtige plekkie, baie eenvoudig huisie, maar met al die gemak en geriewe wat mens nodig het. Sal beslis weer hier oorbly as ons weer in die Kaap kom kuier. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Klaas V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Klaas V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was heerlik still en Lenie-hulle baie gasvry.

Die Uilhuisie is baie gerieflik, met die gevoel jy is in die veld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alicia M - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alicia M
Gesin met klein kinders

Rus vir die siel.

So 'n oulike plek, alles wat jy nodig het, 'n lekker braai op die stoep wat oor die mooiste uitsig uitkyk. Die rooster is bietjie aan die gedaan kant maar het darem sy werk gedoen. Baie netjies en skoon en oulik gemeubileerd en versier. Goeie plek vir sterrekyk. Ons sal terug wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Uilhuisie se terugvoer

Baie dankie, dis heerlik om hierdie te lees!
Ek sal kyk na die rooster, dankie vir die sê!
Sal lekker wees om jul weer hier te hê.

Die Uilhuisie
Simone H - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simone H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oop spasie, vriendelikhied, beddegoed ruik lekker en klein goedjies wat saak maak van eienaars af, soos koffiepakkies op die kussings, meer as genoeg warm komberse.

Ons kon gaan stap en visvang en braai, die huisie is cosy en als wat jy nodig het is reeds daar, dit was 'n lekker wegbreek. Die view is stunning en so ook sonop en sonsak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lynette W - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Relaxing, beautiful scenery. Flowers were awesome. Comfortable and a delightful stay.

Everything was enjoyable. The only suggestion I offer is to possibly include a toaster. Some of us oldies enjoy our toast in the morning. Otherwise all was good. I would love to do it again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Uilhuisie se terugvoer

Thank you for the nice review

Die Uilhuisie
Jana L - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jana L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oulike klein plaashuisie omring deur beeldskone natuur. Dit het baie potensiaal, maar benodig onderhoud en opkikkering.

Die ligging is beeldskoon. Die huisie is baie naby aan die berg, met 'n uitkyk oor die dam en plaaslandskap. Die huisie het baie karakter, met dik mure, 'n groot kaggel/vuurmaakplek en antieke meubels. Ons is verwelkom met 'n lekker blik beskuit. Die sterre in die nag is ongelooflik mooi. Daar was gasplate maar geen vuurhoutjies of lighter nie. Die een kraan in die badkamer kon nie oopgemaak word nie. Die bad lek as die waterlyn by die uittap uitlaat kom. Daar is slegs lakens op die enkelbeddens. Daar was net een handdoek beskikbaar. Die kombuis se wasbak het net 'n koue kraan. Die yskas het ons kos gevries.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Uilhuisie se terugvoer

Graag laat weet ek julle dat die Uilhuisie oorgedoen is.

Die Uilhuisie
Rochelle E - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rochelle E
Saam met eggenoot / lewensmaat

If you need a break away from the city, best place!

This place is very private. If you love nature, this is the best place for you.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

As jy 'n breek nodig het van die staf, die beste plek!

Die plek is baie privaat. As jy lief is vir die natuur, is dit die beste plek vir jou.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maria Sophia S - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maria Sophia S

Ontspanning in 'n pragtige omgewing.

Lieflike natuur, met stilte wat gehoor kan word! Die mooiste sonsondergange! So lekker ontspan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ryno V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ryno V
Enkelreisiger

Baie lekker.

Naby paragliding-opstygplek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ross C - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ross C
Enkelreisiger

Lovely spot.

My stay at the Uilhuisie was exactly what I was hoping for and it just as advertised on this site. The huisie itself is a lovely little rustic cottage, very quiet and secluded with lots of interesting bird and insect life. The owners are also very friendly and accommodating. I will definitely visit again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Belinda B - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Close to nature.

We only did a sleepover but would have appreciated a complete day just relaxing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariska E - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska E

Batterye is weer herlaai in die pragtige omgewing!

Beslis 'n lekker plek om te ontspan as mens wil wegbreek na waar niemand en niks jou kan pla nie. Die natuur is beeldskoon en elke sonsondergang het ons na ons asem laat snak. Die eienaars is vriendelik en ons het sommer welkom gevoel met ons aankoms. Ons sal beslis weer gaan kuier as ons, ons batterye moet herlaai.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Larghlushca S - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Larghlushca S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was rustig en die vars lug het wonders gedoen.

Daar's niks so lekker soos 'n wegbreek van ales en by die dam nie. Ons het besonderse lekker weer gehad. Lucky en Trompie het ons behoorlik die plaas rondgewys soos ons gestap het om nog damme te ontdek. Belangrik: Sit sout en pepper op die lys.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Uilhuisie se terugvoer

Goeie dag Larghlushca,

Baie dankie vir die mooi resensie!!. Ek het net eergister sout en peper daar neergesit.
Hoop om jul weer te sien!.

Die Uilhuisie
Botha E - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Botha E
Enkelreisiger

Baie rustig en weg van alles.

Kan nie wag om weer te gaan nie, so lekker rustig en niemand pla nie. Dankie vir die ontsnap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Veronica S - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Veronica S
Gesin met klein kinders

Vars, eenvoudig natuurlik!

Ek sal dit vir enigeen aanbeveel wat bietjie stilte nodig het, dit het vir my en gesin wonders gedoen om so bietjie te ontlaai van halwe jaar se stres. Sien julle gou weer baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Salome V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Salome V
Enkelreisiger

Heerlike, rustige omgewing.

Kaggel in kombuis is fantasties in ons koue winter! Sal graag weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Candice M - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Candice M
Gesin met klein kinders

Friendly and relaxed.

Very friendly owners and very peaceful tranquil good for a breakaway from the hustle and bustle.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yolandi S - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Yolandi S

Heerlik stil, ligging van dam perfek om af te koel.

Was baie lekker rustig en stil, beautiful sonsondergange vanaf stoep en heerlike groot dam om in af te koel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mike M - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mike M
Gesin met tieners

Stil en afgesonderde rustigheid.

Ons verblyf by Uilhuisie was fantasties. Die stilte daar onder die berg is fantasties gewees. My kinders het die dam ten volle geniet en in die aande was die naghemel naby en die gesels om die vuur 'n hoogtepunt. Ons was langs die dam op die warmste deel van die dag toe Lenie, die gasvrou daar aankom met heerlike yskoue waatlemoen. Die waatlemoen het nie lank gehou nie. Ek sal met graagte na Die Uilhuisie toe terugkeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elmarie E - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig wonderlike plek.

Baie geniet om te ontlaai en weer kragte te kon opbou. Natuur was mooi en gasvryheid van Lenie en Jean was wonderlik as ons iets gekort het of iets wou vra vir hulle.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rian J - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rian J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nader aan die natuur kan jy nie kom nie.

Pragtige uitsig oor die lande! Lekker teen die berg hange. Baie goeie waarde vir geld! Het ons tydjie baie geniet! Lekker plaas dam naby aan die huisie. Jy kan nie nader aan die Natuur kom nie! Baie dankie dit was 'n lekker ervaring!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Talita R - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Talita R
Gesin met klein kinders

Lekker rustige naweek weg van die stad se gewoel.

Die Uilhuisie was die perfekte wegbreek naweek gewees. Oulike klein huisie met als wat mens nodig het. Kaggel in die kombuis, bad/stort met lekker warm water en 'n lekker dam om in te swem. Die stilte omring jou en jy voel werklik uitgerus. Sal beslis weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Suretha K - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Suretha K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker wegbreek.

Ons het baie lekker gebly. Baie mooi uitsig en baie rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Loren L - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Loren L
Saam met eggenoot / lewensmaat

True hidden gem - exactly what we were hoping for.

Die Uilhuisie is a must-see for anyone living in or visiting South Africa. Perfect for an intimate getaway, surrounded by breathtaking landscapes, the most stunning sunset and sunrise, with beautiful views of the moon rising over the mountains. Will definitely be back again! The hosts are friendly and helpful, but also won't bother you if you're looking for some privacy.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Waarlik 'n versteekte juweel - presies waarvoor ons gehoop het.

Die Uilhuisie is 'n móét vir enigiemand wat Suid-Afrika besoek. Dit is perfek vir 'n intieme wegbreek, omring deur asemrowende landskappe, die mooiste sonsondergang en sonsopkomste, met pragtige uitsigte van die maan wat oor die berg opkom. Sal beslis weer hier bly! Die gashere is vriendelik en hulpvaardig, maar sal jou ook nie pla as jy op soek is na privaatheid nie.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ansu L - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansu L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende waarde vir geld.

Dit is 'n uitstekende ontspannende omgewing. Sonder spog, in die natuur. Wanneer jy iets simplisties soek is dit jou plek. Goue krane gee nie altyd gemak nie. Mooi uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Belinda D - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker naweek wegbreek.

Die karaktervolle huisie was netjies en Lenie het ons warm ontvang. Die kaggel het heel naweek gebrand, want dit het sommer lekker gereën. Die Plaasmark op die dorp is 'n moet vir 'n Saterdagoggend. Stil, rustig en vriendelik. Sal beslis weer oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jennefer P - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jennefer P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en ontspannend.

Baie rustig en lekker gewees. Geen probleme nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Uilhuisie se terugvoer

Kom gerus weer.

Die Uilhuisie
Maritza J - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maritza J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike.

Dit is net wat ons gesoek het. Ons kon lekker rus, niemand wat jou pla nie. Kon lekker jou kop skoon kry. Ons gaan weer daar kuier en rustig voor die vuur gesit en relax. Geen TV, geen niks nie, net ek en my man.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Uilhuisie se terugvoer

Jul is sulke aangename mense. Kom geniet gerus weer die stilte hier.

Die Uilhuisie
Andre B - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre B
Gesin met klein kinders

Baie lekker.

Dit was net wat ek en my seun nodig gehad, om weer op 'n plaaswerf rond te beweeg en te ondek, Die skoonheid van die natuur, voëls se gesing, tot 'n uil. Lekker plek om kind te wees. Rondloop, fietsry. Sal weer besoek. Die verblyf is basies, maar genoeg. Alles wat jy nodig het is daar. Net kos, klere en 'n goeie boek is al wat jy nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ryno V - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ryno V
Enkelreisiger

Alles wat mens nodig het.

Baie oulike huisie met karakter. Goed toegerus in kombuis, kaggel (nie gebruik in somer), ruim slaapkamer met dubbel en enkel beddens, bad/stort met warm water, lekker sitkamer met TV. Braaivleis apparaat op wiele, hout uitgesit vir gaste.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riaan B - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Riaan B
Gesin met klein kinders

Pragtige omgewing, gasvrye mense, rustig.

Die huisie is gerieflik en sonder enige fieterjasies, die uitsig is pragtig en die mense is vriendelik en gaan uit hulle pad om jou te help. Uilhuisie is 'n wonderlike basis om die om die omgewing te verken.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alna C - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alna C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ideaal vir niks doen en heeltemal afskakel.

Die Uilhuisie is perfek vir wegbreek van stad se gejaag. Baie rustig en stil. Lekker vir net niks doen, ontspan en kuier. Ons het lekker gerus en sal graag weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Roshan P - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roshan P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die Uilhuis is gerieflik en stil.

Baie besonders as jy stilte soek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carel D - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Carel D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Presies wat ons will hë. Geen geraas en die buitelewe.

Warm water is baie skaars. Sit die braai aan die anderkant van die huis, sodat dit nader aan die ingang is. Dit was awesome. Ons kom weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Uilhuisie se terugvoer

In verband met die warm water wat skaars was, ek was nooit bewus daarvan nie. Ek sou dit dadelik reggestel het. Jammer dat besoeker my nooit laat weet het en daarom die ongerief gehad het.

Die Uilhuisie
Christel V - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend vir iemand wat privaatheid, rus en vrede soek.

Dis baie basies en glad nie luuks in enige opsig nie. Dit was presies wat ons wou hê.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Clive N - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clive N
Saam met vriende

Baie rustig.

Sou baie graag langer wou bly om the berg te klim. 'n Voorstel so wees dat daar 'n bondel hout beskikbaar sou wees. Die water was so effens koud. Maar die res baie warm. Veral die honde!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eugene P - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Eugene P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die Uilhuisie groei op jou as jy daar bly.

Ek dink dat 'n mikrogolfoond 'n groot pluspunt sal wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liezl B - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezl B
Gesin met klein kinders

Die Uilhuisie is net die ding as jy wil wegbreek van die stad se gewoel.

Die Uilhuisie was nommerpas vir ons gesin se behoeftes - ma en pa en vierjarige seuntjie. Die plek was skoon en nie een keer het ons onveilig gevoel nie. Die gasvrou, Lenie, was uitstekend - veral toe ons motor op pad soontoe onklaar geraak het. Sy het ons laat weet om nie te stres nie en het heeltyd boodskappe gestuur om toe hoor hoe ons vorder. Sy het selfs 'n ekstra trampolien vir my seuntjie uitgesit - hy het dit gate uit geniet. Vir hom was die trampolien en die 'naweekhond' die hoogtepunt van die naweek. Ons sal verseker weer by die Uilhuisie aandoen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Angelique S - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelique S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was ongelooflik lekker en stil.

Die Uilhuisie is baie, baie basies. Maar as jy stilte wil ervaar, is dit beslis die plek vir jou! Ons het dit vreeslik baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Uilhuisie se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie!

Die Uilhuisie
Annika N - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Annika N
Gesin met klein kinders

Die Uilhuisie is 'n oulike klein huisie op 'n pragtige plek met 'n mooi uitsig en 'n heerlike dam om in te swem.

Ons het ons verblyf geniet. Dit was moeilk om in die slaapkamer te slaap wanneer die wind sterk waai - daar was baie geraas met die dakpanele. Die bestuurder was baie vriendelik en behulpsaam en het moeite gedoen om probleme uit te sorteer. Ek voel R500 per nag is te veel vir die eenvoud van geriewe en klein spasie van die huis. Ek dink ook die huis moet skoner wees op aankoms. Ons gunsteling aktiwiteit was om te swem in die heerlike water van die dam terwyl die kinders met damklei speel. Die uitsig is ongelooflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
John R - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
John R
Gesin met klein kinders

Rustig.

Baie lekker en weg van al die geraas, net die regte plek om jou batterye te herlaai.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R850
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R850
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Dasklipweg, Uitkyk Plaas, Porterville, 6810, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA71fe570935067f8b2d5c2199c31f5fbfe9f8c659f14acec4b4b6789cdee46fefa4a4c9eafe5a307ea7302609ed6d18086c89?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 4 mense 70 5 1 5 Dasklip Road Uitkyk Farm 6810 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 12:00 -32.92023150787 19.022612035242
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem