Selfsorg in Wes-Kaap

Die Uilhuisie

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 82 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Christine B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Sielsalig & rustig. Huisie was netjies & skoon en het alles in wat benodig word. Selfs 'n waaier in die kamer vir die warm somer. Rustig & stil met die mooiste uitsig. Die honde se kuier was die hoogtepunt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danielle L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2025

Heerlik. Pragtige huisie met alles wat jy kan benodig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dan S
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

Relaxing and rejuvenating. Beautiful countryside. Peaceful location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Werner P
Kort verblyf
5.0
Mrt 2025

Die Uilhuisie is 'n goeie basis om die Porterville omgewing te verken. Goeie waarde vir geld, 'rustic' verblyf met 'n mooi uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

A P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2025

Privaat. Natuurskoon op sy beste. Die Uilhuisie is die perfekte wegbreek van die stadslewe. Dit is 'n pragtige omgewing. Die eienaars is behulpsaam en gaaf.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thelani M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Apr 2025

Rustig. Baie lekker gebly. Gasvryheid van eienaar was baie goed. Kan dalk aandag gee aan bankie buite op die stoep.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Stefaan C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Des 2025

Warm, maar baie lekker rustig. Was lekker, basies, maar gemaklik, stil en afgesonder, wat ons wou gehad het. Dit was wel jammer dat die buitebank en tafeltjie stukkend is en daar nie meer regtig lekker buite sitplek is nie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Mrt 2025

Fantasties! Baie lekker, die wegbreek van die stad en die plaashonde, Diesel en Trompie, het alles net soveel beter gemaak.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dirk B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Jun 2025

Rus vir die siel. Huisie is teenaan die Winterhoekberg, salig en stil. Vandaar kon ons die Dasklippas uitstap en verken.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Neels V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Stil en privaat in die natuur. Heerlik gebly. Soveel privaatheid is skaars. Lekker rondgeloop, bietjie fiets gery, baie probeer visvang (nie baie suksesvol nie), maar dam baie naby. Tiener het die natuur geniet. WiFi was ook 'n groot plus!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Lenie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 82

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Dasklip Road, Uitkyk Farm, Porterville, 6810, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA71fe570935067f8b2d5c2199c31f5fbfe9f8c659f14acec4b4b6789cdee46fefa4a4c9eafe5a307ea7302609ed6d18086c89?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 4 mense 82 5 1 5 Dasklip Road Uitkyk Farm 6810 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.92023150787 19.022612035242
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang