Die Villa
8 gaste
3 slaapkamers
6 beds
2 badkamers
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 6 Third Avenue, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Die Villa is 'n knus selfsorgvakansiehuis in Yzerfontein wat stapafstand vanaf die hoofstrand is. Dit is dus die ideale opsie vir 'n gesinsvakansie aan die kus.
Dié verblyf bied slaapplek aan 4 volwassenes en 4 kinders en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n bed vir 'n kind. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en daar is 3 beddens vir kinders in die derde slaapkamer. Die eerste badkamer het 'n bad en 'n stort en daar is 'n stort in die tweede badkamer. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die huis beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, ketel, koffiemasjien, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser en wasmasjien toegerus is. Die sit- en eetarea het gemaklike sitplek en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Buite is daar 'n stoep met sitplek en 'n ingeboude braai. Die verblyf is naby geriefswinkels en restaurante.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 6 Third Avenue, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
6 Third Avenue, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
Sien kaart- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang