+37

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 89 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Tracey-Lee W
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2026

Peaceful and relaxing. It was a wonderful, relaxing experience. I would highly recommend this stay. If you want a calm and peaceful experience, then this is the place for you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan N
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2026

Sal weer Wit Hangmat besoek. Alles was perfek. Geen probleme nie, ontvangs was professioneel maar tog vriendelik en alles is mooi uitegelê en verduidelik. Was 'n wegbreek duisend in stilte met genoeg om te doen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Deirdre
Die Wit Hangmat
Dankie Riaan, ons is bly julle het dit geniet en mag julle weer die bosveldvrede kom opsoek vir nog 'n lekker wegbreek. Tot weersiens!

Johanni B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Gsesellig, rustig maar genoeg om te doen en so lekker naby. Baie dankie, ons het heerlik gekuier en alles was perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Deirdre
Die Wit Hangmat
Dankie, dit was 'n voorreg om julle hier te hê. Kom soek gerus weer die rustigheid op deur weer 'n bietjie in ons hangmat te kom ontspan! Deirdre

Marius B
Kort verblyf
5.0
Jan 2026

A comfortable family stay with small details that made a big difference. We had a truly lovely stay and felt comfortable from the moment we arrived. The accommodation was clean, well maintained, and exactly as described. Despite the rainy weather, our children absolutely loved the hot tub, which turned out to be a real highlight of the stay and kept everyone entertained. We also genuinely appreciated the ice and wood that were provided, which was a thoughtful touch and made our stay even more enjoyable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Deirdre
Die Wit Hangmat
Thank you, Marius! Yes, unfortunately the weather cannot be controlled, but we are glad that all the rest made your stay memorable! Bushveld blessings! Deirdre

Anonieme gas
1 nag Saam met vriende
4.8
Jan 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pierre N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Moes langer gebly het. Baie lekker gebly. Alles in plek en beskikbaar. Vriendelike en behulpsame gashere.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corne P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2025

Awesome. Awesome place to stay. I will go again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Deirdre
Die Wit Hangmat
So glad you enjoyed it and hope to see you again! Deirdre

Benjamin V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2025

Fantasties. Dit was my tweede keer wat ek hier kom bly het en ek sal beslis dit weer doen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Deirdre
Die Wit Hangmat
Dankie Benjamin, ons is bly julle het dit geniet! Jy en jou vriende is altyd welkom!

Blignault W
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Excellent. Everything was perfect. The hosts were lovely. The facilities were as described and in good order. The accommodation was clean and comfortable. The location was spectacular. We had everything we needed and more.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Deirdre
Die Wit Hangmat
Thank you Blignault, it was a pleasure having you and your friends here! We hope to see you again in future for some more memorable times in the bushveld alongside a friendly bushveld fire! Deirdre

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Deirdre Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 89

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 2 200
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 200
per nag (plek vir 8)
Bespreek

R573, Leeuwkloof Farm, Portion 30, Cullinan, 1002, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 9 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0d4e95f99c62241b593904fb1a8397191d7dfc52b547dd596a4de21cb576965f3cc1ed671d2c49fe97c4391bb096fe040dbd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag, vir 8 mense 89 5 1 5 R573 Leeuwkloof Farm, Portion 30 1002 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 09:00 -25.496490131552 28.505895137787

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang