2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - 77 Baldwin Street, Schoemansville, Hartbeespoort Dam, 0216, Noordwes Sien kaart
Beskrywing
Die Wit Huis is 'n lieflike huis in die hartjie van Hartbeespoort, naby al die geriewe en aktiwiteite wat die omgewing bied en is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers op soek na oornagverblyf. Die huis bied gerieflike selfsorgverblyf aan gaste.
Die huis beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die huis bied slaapplek aan 2 gaste.
Die ruim kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, eetgerei, breekware, 'n broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n TV en gemaklike sitplek in die leefarea wat na 'n beskutte stoep met braaigeriewe en buitesitplek lei. DStv is beskikbaar, maar gaste moet hul eie besonderhede gebruik om in te teken.
Gaste kan gratis WiFi en veilige parkeerplek geniet. Die eiendom is naby die dam, Village Mall, die Hartbeespoort Aerial Cableway, restaurante en kroeë.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Roulé Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 77 Baldwin Street, Schoemansville, Hartbeespoort Dam, 0216, Noordwes
- Gaste dink Die Wit Huis het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
77 Baldwin Street, Schoemansville, Hartbeespoort Dam, 0216, Noordwes
Sien kaart- 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang