Eden Estate
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.9/5
Chaeslin Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 238
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Anonieme gas - Jan 2024
Algehele gradering
Debbie V - Des 2023
Algehele gradering
Baie rustig. Dis reg vir een aand oor slaap.
Merushca L - Des 2023
Algehele gradering
Awesome stay.
Irisma W - Des 2023
Algehele gradering
Dit was nie soos wat ons verwag het nie.
Marie-louise K - Des 2023
Algehele gradering
Nie wat ons verwag het nie.
Lees meerSune S - Des 2023
Algehele gradering
Sal nie aanbeveel.
Louw R - Nov 2023
Algehele gradering
Rustige oornag plek.
Anonieme gas - Okt 2023
Algehele gradering
Vicky S - Jun 2023
Algehele gradering
Bekostigbaar.
Bradley M - Apr 2023
Algehele gradering
Not satisfied.
Kerry P - Apr 2023
Algehele gradering
Baie tuis gevoel en gemaklik en die restaurant was awesome.
Eden Estate se terugvoer
Thank you, Kerry, for your review. We appreciate it.
Nicolene C - Feb 2023
Algehele gradering
Wat 'n mors van geld.
Rika V - Jan 2023
Algehele gradering
Al was dit net 'n oornag, is die plek die moeite werd.
Eden Estate se terugvoer
Thank you for your review.
Alice D - Des 2022
Algehele gradering
Baie vriendelik ontvang deur nuwe eienaar.
Eden Estate se terugvoer
Thank you for your review.
Willem P - Des 2022
Algehele gradering
Very clean and neat units.
Juanita W - Des 2022
Algehele gradering
Oulike plek, maar nie skoon nie.
Etienne G - Des 2022
Algehele gradering
Bunch of liars and thieves.
Eden Estate se terugvoer
Dear Guest,
We are truly sorry that you feel so unjustified, but unfortunately. We are under management, your name was probably booked under the old owners. We thank you for making us aware of this issue so that we can strive to be better.
Eden Est/ T/A Diggies Lodge
Pieta V - Des 2022
Algehele gradering
Het net hier oorgeslaap.
Nelmarie B - Des 2022
Algehele gradering
No service upon arrival. There was no one when we arrived. We waited more than an hour and a half to get helped.
A M M - Des 2022
Algehele gradering
Geen slaap, geraas van kroeg, karige diens.
Ansie V - Nov 2022
Algehele gradering
Awesome.
Emiac (pty) Ltd M - Nov 2022
Algehele gradering
Excellent.
Janita N - Aug 2022
Algehele gradering
Lekker geslaap.
Beverley L - Aug 2022
Algehele gradering
Perfect for an overnight stay.
Johan V - Jun 2022
Algehele gradering
Geraas en vuil.
Dirk B - Jun 2022
Algehele gradering
Netjiese kamers, goeie restaurant met goeie kos.
Marilyn E - Mei 2022
Algehele gradering
Price good, but that's where it stays.
Lees meerLana W - Mei 2022
Algehele gradering
Teleurstellend.
Lees meerRona G - Apr 2022
Algehele gradering
Lekker.
Venter C - Apr 2022
Algehele gradering
Lekker maar,.
Lees meerMienah V - Apr 2022
Algehele gradering
My only problem they only provide coffee, no tea.
Elmien G - Mrt 2022
Algehele gradering
Skoon netjiese oornagverblyf.
Johan S - Mrt 2022
Algehele gradering
Skoon en netjies.
Nico V - Mrt 2022
Algehele gradering
Lekker.
Elizabetha O - Feb 2022
Algehele gradering
Lekker blyplek met gerieflike kamers.
Gert C - Jan 2022
Algehele gradering
Lekker, behalwe vir stilte.
Marius B - Jan 2022
Algehele gradering
Sal verseker weer besoek.
Susan L - Jan 2022
Algehele gradering
Die kroeg was tot laat oop kon nie regte stil slaap nie.
Louisa B - Jan 2022
Algehele gradering
Nie so netjies nie, kamers kort aandag.
Nicolette P - Jan 2022
Algehele gradering
Gemaklik.
Danie D - Jan 2022
Algehele gradering
Vriendelik verwelkom. Baie stil en pragtige plek, lekker gerus en goeie waarde vir geld.
Maritza V - Jan 2022
Algehele gradering
Al probleem is daar is geen maar geen consideration vir ander gaste nie.
Marieta D - Des 2021
Algehele gradering
Baie bevredigend.
Liesel T - Des 2021
Algehele gradering
Sal nie weer daarheen gaan nie.
Tiana D - Des 2021
Algehele gradering
Basiese geriewe.
Denise S - Des 2021
Algehele gradering
Perfect for our family roadtrip.
Fredrieka V - Des 2021
Algehele gradering
Restaurant baie goed.
Dirk G - Des 2021
Algehele gradering
Gerieflike oorbly na 'n lang dag op die pad.
Wendy C - Des 2021
Algehele gradering
Stil plek.
Carien C - Des 2021
Algehele gradering
Rustig, veilig, buite die stad geleë.
Carien C - Okt 2021
Algehele gradering
Lekker en rustig, goed geleë en veilig.
Niel V - Okt 2021
Algehele gradering
Baie lekker.
Sune R - Sep 2021
Algehele gradering
Die grootste teleurstelling ooit!
Lees meerJohan S - Sep 2021
Algehele gradering
Baie lekker gekuier, die ligging is goed, gerieflik met die pub en grill op die perseel.
Machel J - Sep 2021
Algehele gradering
Gerieflik en veilig.
Antoinette B - Sep 2021
Algehele gradering
Bekostigbare, basiese verblyf.
Martin C - Sep 2021
Algehele gradering
Nagmerrie.
Liz H - Aug 2021
Algehele gradering
Comfortable, but we did not like the area.
Herman S - Aug 2021
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Seth V - Aug 2021
Algehele gradering
Perfect for a quick stopover for group of friends
Andre S - Aug 2021
Algehele gradering
Lekker groot kamer, heel netjies en veilige parkeerplek agter sekuriteitshek.
Ronel C - Aug 2021
Algehele gradering
Ek sal nie weer daar bespreek nie.
Henko V - Aug 2021
Algehele gradering
Sleg.
Wilfred T - Jul 2021
Algehele gradering
Swak slaapgeriewe. Ou bed, matras en beddegoed.
Chris R - Jun 2021
Algehele gradering
Veilige en skoon verblyf.
Albert P - Jun 2021
Algehele gradering
Vriendelike verwelkoming.
Joshua H - Jun 2021
Algehele gradering
Was baie lekker.
Kobus L - Mei 2021
Algehele gradering
Veilig en gerieflik maar nie geld werd in vergelyking met ander lodges in area.
Erik J - Mrt 2021
Algehele gradering
Dit is oornagverblyf en was 100% vir die doel.
Irma L - Jan 2021
Algehele gradering
Oornagverblyf op pad huis toe.
Johan B - Jan 2021
Algehele gradering
Slegs 'n oornag-geleentheid.
Hanlie N - Jan 2021
Algehele gradering
Ligging en netheid was goed, maar een enkelbed het gebreekte rug gehad, die water was op 'n kol klaar.
Wanda J - Jan 2021
Algehele gradering
Baie veilig, vriendelik ontvang, kamer baie netjies.
Carmen B - Jan 2021
Algehele gradering
Was gerieflik vir een aand se oorslaap. Ons het wel een versoek gehad vir 'n yskas/vrieskas vir vleis koud hou, waar ons toe die aand daar aankom met 'n yskas wat af staan. Slegs warm water by die wasbak. Verder netjies en gemaklik geslaap.
Trechia A - Des 2020
Algehele gradering
Skoon, netjies en sentraal geleë.
Jimmy S - Des 2020
Algehele gradering
Baie gemaklik.
Duan N - Des 2020
Algehele gradering
Ideaal vir stopover, sal nie lank daar wil bly nie.
Jacques S - Des 2020
Algehele gradering
Kroegpersoneel mees sarkastiese personeel. Dis 'n Jack Daniels-tema kroeg maar geen JD nie. Rikkie (as dit sy naam is) het gedrup van ongeskiktheid.
Frik B - Des 2020
Algehele gradering
Baie lekker, skoon en veilig.
Pierre B - Okt 2020
Algehele gradering
The stay was great
Erika D - Sep 2020
Algehele gradering
Was baie teleurgesteld oor verblyf.
Karin B - Aug 2020
Algehele gradering
Peaceful and relaxing atmosphere and exactly the place to go when you need quality time alone with your partner.
Anonieme gas - Mrt 2020
Algehele gradering
Christopher M - Mrt 2020
Algehele gradering
The stay at Diggies was very pleasant and without any problems The staff was friendly. The room very clean and neat.
Lees meer
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Die verblyf by Diggies was baie aangenaam en sonder probleme. Die personeel was vriendelik. Die kamer baie skoon en netjies.
Die enigste negatiewe was dat hulle nie ontbyt bedien waarvan ons nie bewus was nie. Aangesien dit 'n lodge en 'n restaurant is, het ons verwag om ontbyt daar te kon eet. Ek dink dit is belangrik om voornemende kliënte voor die bespreking in kennis te stel dat ontbyt nie by die lodge bedien word nie. Ek glo dat as hulle ontbyt begin bedien, dit die besigheid sou verhoog en dat besprekings herhaal sou word, omdat jy nie elders hoef te gaan om ontbyt te eet nie. Verder bespaar dit die kliënt tyd, aangesien jy volledige diens op een plek kry.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Johan V - Feb 2020
Algehele gradering
Die verblyf is nie te duur nie, die kamers is netjies en skoon, daar is 'n restaurant op die perseel met heerlike kos teen bekostigbare pryse, maar Diggies is aan die buitewyke van Kimberley en sou ek alleen en nie in 'n groep wees nie sou ek onveilig voel.
Andre P - Jan 2020
Algehele gradering
Waarde vir geld en maklik bereikbaar. Groot pluspunt is dat dit aan buitewyk van stad was.
Toy H - Jan 2020
Algehele gradering
Baie lekker en rustig.
Willem P - Des 2019
Algehele gradering
Baie heerlik en gasvry. Sal weer besoek.
Brenden D - Des 2019
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Zelda B - Des 2019
Algehele gradering
Net 1 aand oorgeslaap.
Nelia L - Des 2019
Algehele gradering
Verblyf het teleurgestel.
Anneri V - Des 2019
Algehele gradering
Plek vir vinnig oorslaap en ontspan.
Silas J - Des 2019
Algehele gradering
Clean and safe. Ideal for a quick stay over.
Anonieme gas - Okt 2019
Algehele gradering
Winston O - Okt 2019
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Willie D - Okt 2019
Algehele gradering
Beslis een van die bestes.
Hendrik D - Okt 2019
Algehele gradering
Baie netjiese en veilige oord om te oornag.
Lees meerAnonieme gas - Sep 2019
Algehele gradering
Esme P - Aug 2019
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Elaine M - Jul 2019
Algehele gradering
Dit was rustig, veilig en het heerlik warm geslaap.
Johann K - Jul 2019
Algehele gradering
Lekker.
Lana R - Jun 2019
Algehele gradering
Bietjie teleurgesteld.
Anonieme gas - Jun 2019
Algehele gradering
Marx S - Mei 2019
Algehele gradering
Baie mooi uitleg.
Keydie E - Mei 2019
Algehele gradering
Diggies Lodge was toepaslik vir my doeleindes en bekostigbaar.
Barry H - Mei 2019
Algehele gradering
Netjies en baie bekostigbaar!
Frik L - Mei 2019
Algehele gradering
A most enjoyable stay.
Gert Z - Mei 2019
Algehele gradering
Dit was lekker skoon en gemaklik.
Corina V - Mei 2019
Algehele gradering
Rustig.
Lees meerSandra K - Mei 2019
Algehele gradering
Personeel gaan uit hulle pad om goeie diens te lewer!
Annel V - Apr 2019
Algehele gradering
Was heerlik.
Anonieme gas - Apr 2019
Algehele gradering
Philip S - Apr 2019
Algehele gradering
Friendly host.
Gino L - Apr 2019
Algehele gradering
Was a good affordable place.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Was 'n goeie en bekostigbare plek.
Bekostigbaarheid en skoon, maar dit kan beter wees. Swem het aandag nodig - was nie te skoon nie.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Hendrik Jacobus V - Apr 2019
Algehele gradering
Goeie, netjiese, skoon, basiese oornagplek.
Irene M - Apr 2019
Algehele gradering
Lekker.
Sampie R - Apr 2019
Algehele gradering
Voldoen aan verwagting.
Elizabeth S - Apr 2019
Algehele gradering
Skoon, netjies en rustig.
Anonieme gas - Mrt 2019
Algehele gradering
Annelie G - Mrt 2019
Algehele gradering
Lekker gebly.
Anonieme gas - Mrt 2019
Algehele gradering
Anonieme gas - Mrt 2019
Algehele gradering
Anonieme gas - Mrt 2019
Algehele gradering
Jean F - Mrt 2019
Algehele gradering
Hou net jou selfoon gelaai.
Janet V - Mrt 2019
Algehele gradering
Close to all you need.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Naby als wat jy sou nodig kry.
Sentraal om in Kimberley rond te beweeg. Netjies en gemaklik.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Koos K - Mrt 2019
Algehele gradering
Die ontvangs was vriendelik, maar die woonkwartier was ietwat van 'n teleurstelling.
Lees meerHanlie J - Mrt 2019
Algehele gradering
Great, baie dankie.
Jacques S - Mrt 2019
Algehele gradering
Vinnige oornag op pad terug van vakansie.
Natasha V - Feb 2019
Algehele gradering
Rustige area, baie veilig en gemaklik.
Marianne G - Feb 2019
Algehele gradering
Baie gemaklik.
Lettie C - Feb 2019
Algehele gradering
Ruik baie bedompig binne die kamer.
Desmond S - Feb 2019
Algehele gradering
Beste rusplek na lang reis deur Karoo!
Des J - Jan 2019
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Louzanne H - Jan 2019
Algehele gradering
Baie lekker.
Anonieme gas - Jan 2019
Algehele gradering
Teuns M - Jan 2019
Algehele gradering
Goeie “bargain basement” verblyf
Marius B - Jan 2019
Algehele gradering
Vriendelike mense, maklike registrasie, alles werk (behalwe WiFi-kode, maar het dit nie nodig gehad nie).
Norah G - Des 2018
Algehele gradering
Baie netjies en mooi.
Hester V - Des 2018
Algehele gradering
Kalm, veilige, rustige atmosfeer.
Robert G - Des 2018
Algehele gradering
Het heerlik geslaap en kos was fantasties.
Retha H - Des 2018
Algehele gradering
Heerlike oornagverblyf en lekker kos om die lang pad tussen Kaapstad en Johannesburg gemakliker te maak.
Keith B - Des 2018
Algehele gradering
Wow.
Ria K - Des 2018
Algehele gradering
Uitstekend.
Marco B - Des 2018
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Dawid E - Des 2018
Algehele gradering
Skoon en gerieflik.
Elize M - Des 2018
Algehele gradering
Alles was awesome!
Anonieme gas - Des 2018
Algehele gradering
Nico W - Des 2018
Algehele gradering
Onaangename ervaring.
Johan C - Des 2018
Algehele gradering
Wonderlike uitsig goed geleë, pragtige plek en goeie veiligheid.
Geraldine W - Des 2018
Algehele gradering
Sien uit na die volgende keer!
Arnold C - Nov 2018
Algehele gradering
More value at other establishments for similar price.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Meer waarde by ander instansies vir soortgelyke prys.
Die kos is nie goed nie. Beperk. Bedien kos in 'n polistireenhouer. Moes vir 'n bord vra. Het net een sakkie koffie gekry vir twee nagte. Hulle gee twee sakkies lyfwas per dag. 'n Klein koekie seep sal beter wees. Handdoeke ruik na miff. Meer waarde kan by ander lodges vir dieselfde prys gevind word.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Deirdre P - Nov 2018
Algehele gradering
Netjies en veilig en is in lyn met die koste.
Marius H - Nov 2018
Algehele gradering
Uitstekend.
Este J - Nov 2018
Algehele gradering
Aangenaam verras.
Marie M - Okt 2018
Algehele gradering
Kalm rustige atmosfeer.
Eben B - Okt 2018
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Jan F - Okt 2018
Algehele gradering
Waarde vir geld, maar klipharde musiek tot vroeg in die oggend.
Wynand C - Sep 2018
Algehele gradering
Lekker rustig, baie netjies en skep 'n veilige gevoel.
Brenda V - Sep 2018
Algehele gradering
Die kamers se mure is so dun jy hoor jou buurman snork! Die melk is 'n nertsie - jy kan nie eers 'n 2de koppie koffie drink nie.
Lees meerA J M - Sep 2018
Algehele gradering
Was daar om inkopies te doen en bietjie te kuier.
Johan F - Aug 2018
Algehele gradering
Verblyf baie geniet.
Monique S - Aug 2018
Algehele gradering
Dit is slegs vir die sakpaskamers.
Pieter S - Aug 2018
Algehele gradering
Naby N12, skoon en veilig.
Elize V - Jul 2018
Algehele gradering
Skoon en veilig en personeel baie hulpvaardig.
Bert B - Jul 2018
Algehele gradering
Die verblyf is in alle opsigte positief ervaar.
Gavin R - Jul 2018
Algehele gradering
Great value for money, good menu, good prices, would stay again.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Goeie waarde vir geld, goeie spyskaart, goeie pryse, sal weer daar gaan bly.
'n Lekker plek. Kimberley het stilgestaan toe ons daar was, maar ons het 'n plan gemaak. Sal weer teruggaan.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Eden Estate se terugvoer
Thank you.
Gerald S - Jul 2018
Algehele gradering
Great value for money, especially family units.
Lees meerRetha V - Jul 2018
Algehele gradering
Dit was heerlik!
Eden Estate se terugvoer
Baie dankie.
André M - Jul 2018
Algehele gradering
Baie goeie waarde vir geld.
Heinrich V - Jul 2018
Algehele gradering
Aangenaam en sal enige tyd aanbeveel.
Anonieme gas - Jul 2018
Algehele gradering
Maike S - Jun 2018
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld, vriendelike diens.
Eden Estate se terugvoer
Baie dankie.
Dinie V - Jun 2018
Algehele gradering
Ons kon vir een nag slaap en die geriewe is puik!
Dougie D - Jun 2018
Algehele gradering
Veilig en alles onder een dak.
Wessel M - Mei 2018
Algehele gradering
Ek het my tuisteskepper daar laat oornag terwyl sy hulp verleen het aan my skoonouers met pak om te verhuis.
Hardy L - Mei 2018
Algehele gradering
Lekker.
Daleen W - Mei 2018
Algehele gradering
Koud gekry. Daar was nie ekstra komberse nie.
Anonieme gas - Mei 2018
Algehele gradering
Jaco Z - Mei 2018
Algehele gradering
Uitgerus vir 'n lang reis.
Johan N - Apr 2018
Algehele gradering
Uitstekende waarde vir geld, perfek vir ‘n oornag stop.
Francois K - Apr 2018
Algehele gradering
Excellent!
Glyn D - Apr 2018
Algehele gradering
Diggies was nice.
Anonieme gas - Apr 2018
Algehele gradering
Richard J - Apr 2018
Algehele gradering
Ons was baie tevrede met die verblyf, goeie waarde vir geld, netjies, veilige parkering.
Lees meerJohan B - Apr 2018
Algehele gradering
Aangenaam.
Erika D - Mrt 2018
Algehele gradering
Baie gerieflik op ons deurrys.
Tyrone V - Mrt 2018
Algehele gradering
Clean and neat. Friendly service.
Marlene N - Mrt 2018
Algehele gradering
Mooi plek.
Aqeelah A - Mrt 2018
Algehele gradering
A great place for a break away from home.
Edward G - Mrt 2018
Algehele gradering
Excellent service.
Helouise O - Mrt 2018
Algehele gradering
Nie sleg nie maar ook nie great nie.
Pieter N - Feb 2018
Algehele gradering
Nie baie lekker nie.
Marlette A - Jan 2018
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Nadine S - Jan 2018
Algehele gradering
Comfortable and neat.
San-mari B - Jan 2018
Algehele gradering
Baie lekker verblyf met puik, vriendelike diens en netjiese fasiliteite!
Wilmari M - Jan 2018
Algehele gradering
Don't dig it.
Lees meerElzeth F - Jan 2018
Algehele gradering
Goeie, rustige verblyf.
Lees meerEden Estate se terugvoer
Thank you for the nice review, the budget rooms are new and we still sorting the last hiccups, we will be adding showers for ladies separately in the near future.
Anonieme gas - Jan 2018
Algehele gradering
Yvonne E - Jan 2018
Algehele gradering
Noisy area.
Lees meerAndrew S - Des 2017
Algehele gradering
Satisfied.
Wilma N - Des 2017
Algehele gradering
Ons het gekry waarvoor ons betaal het.
Estie B - Des 2017
Algehele gradering
Pragtig, netjies, lekker aircon en vriendelike personeel.
Pieter F - Des 2017
Algehele gradering
Onvolledige kamer en 'n raserige naweek-kroeg.
Carol O - Des 2017
Algehele gradering
'n Lekker plekkie om te stop uit die dorp uit.
Stuart L - Des 2017
Algehele gradering
Baie warm.
Lana R - Des 2017
Algehele gradering
Fantasties! Diggies is die beste!
Adri V - Okt 2017
Algehele gradering
Dit was 'n teleurstelling.
Marinda V - Okt 2017
Algehele gradering
Impressive.
Wille P - Sep 2017
Algehele gradering
Baie skoon, maar bietjie beknop.
Anonieme gas - Jun 2017
Algehele gradering
Gerald V - Jun 2017
Algehele gradering
Perfekte oornagplekkie vir die besigheidsreisiger.
Avlyn G - Apr 2017
Algehele gradering
Uitstekende kliëntediens
Deon D - Jan 2017
Algehele gradering
Geen lugversorging in sekere kamers.
Eden Estate se terugvoer
Dear Deon D,
Thank you for your review on your recent stay at Diggies Lodge.
It was brought to our attention that the ceiling fans in the family rooms are not sufficient enough for the heat in Kimberley and we have already installed air-conditioning in all our family rooms. We are sorry it was only after your stayed here, but hopefully, if you pass through Kimberley again you will utilize our facility again.
Audrey S - Nov 2016
Algehele gradering
Teleurgesteld.
Audrey S - Nov 2016
Algehele gradering
Teleurgesteld.
M B - Nov 2016
Algehele gradering
Het veilig gevoel. Diens was baie goed gewees. Algehele oorsig - netjies.
Arrie C - Nov 2016
Algehele gradering
Baie onaangenaam in vergelyking met die verblyf wat my kollegas vir dieselfde prys in tuis was.
Lees meerEden Estate se terugvoer
Dear Arrie.
Thank you for taking the time out to write a review about your recent stay at Diggies Lodge.
We would sincerely like to apologise for the breakfast not being up to standard. We have evaluated all the shortcomings that you have mentioned above and we are looking to make a few changes to breakfast in not only the quality and variety but the location as well. We are in the process of making improvements at the property therefore we will definitely upgrade our breakfasts.
Thank you for your feedback. We do appreciate it.
Jack V - Nov 2016
Algehele gradering
Was goed eerste 2 aande. Derde aand was baie sleg. Kan doen met 'n klein yskas ook in kamers.
Eden Estate se terugvoer
Dear Jack,
Thank you for taking the time out to write a review about your recent stay at Diggies Lodge.
I am very happy to hear that you enjoyed your first two nights here. My sincerest apologies for the music on the third night. There was a band playing at the restaurant which we were not aware of, we have taken this issue up with the owners of the restaurant as it is unacceptable to have this during the week at our lodge.
We have looked into the issue of the keys and we have changed the locks on all the doors. We are sorry about that we were not aware of it but we have double checked all our keys now so this problem has been solved.
We thank you for your feedback because without it we would not be able to better our place!
Lodewyj P - Aug 2016
Algehele gradering
Netjies.
Chris S - Aug 2016
Algehele gradering
Teleurstellend.
Lees meerDewald V - Jul 2016
Algehele gradering
Lekker plek.
M L - Mrt 2016
Algehele gradering
Netjies, skoon en ontbyt heerlik!
Ilse B - Mrt 2016
Algehele gradering
Lieflik geleë.
Henry W - Mrt 2016
Algehele gradering
Pragtige mooi skoon plek.
Glenda L - Jan 2016
Algehele gradering
Dit was heerlik en rustig, net wat ek nodig gehad het.
Wynand B - Jan 2016
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Marie-louise A - Jan 2016
Algehele gradering
Dit was aangenaam en skoon.
Lees meerFransie R - Jan 2016
Algehele gradering
Baie netjies en skoon.
Calla V - Des 2015
Algehele gradering
Lekker blyplek en goed geleë.
Amore V - Des 2015
Algehele gradering
Baie lekker.
Chris G - Des 2015
Algehele gradering
Goed en uitstekende kos in restaurant.
Daan En Disa L - Nov 2015
Algehele gradering
Kamer was skoon, kan nie die restaurant aanbeveel nie.
Charlotte L - Okt 2015
Algehele gradering
Ek sal verseker weer daar gaan bly.
Paul C - Sep 2015
Algehele gradering
Ons het heerlik gekuier en geëet.
Leon G - Aug 2015
Algehele gradering
Die diens en kos was baie lekker en goed.
Eden Estate se terugvoer
Dear Mr. Grobler,
Thank you for taking the time to rate Diggies Lodge. It was a pleasure having you here and we are very glad that the service and food was to your liking. We would like to apologize for the music/noise that kept you up, however, we do advise all our guests before arrival of the fact that every Friday and Saturday night there is live entertainment and music so that you have the option to cancel.
With that weekend being the Gariepfees, our establishment held the afterparty for the festival and it was exceptionally busy. We would like to inform you that we have decided to close the lodge every Friday and Saturday evening due to this.
Kind regards,
Diggies Lodge management
Etienne M - Aug 2015
Algehele gradering
Goed.
Marlene D - Aug 2015
Algehele gradering
Ons het slegs oornag en dit was voldoende.
Eden Estate se terugvoer
Dear Marlene,
Thank you for taking the time to rate us. As we are a new establishment we are still busy with renovations and improvements and therefore value your opinion. We have ordered signage and lights that will make it easier to find the different places. With regards to the breakfast, it is normally top-class but we have looked into it and we apologize that you received the wrong order and had to wait so long. We hope that this has not deterred you from staying with us again.
Kind regards,
Diggies Lodge
Callie R - Aug 2015
Algehele gradering
Baie rustig.
Eden Estate se terugvoer
Dear Callie R
Thank you for taking your time and reviewing Diggies Lodge.
We are very glad that you enjoyed your stay and gave us a good rating. With regards to the lighting, we have just installed new lights on the outside of our premises as well as under the parking bays but we will certainly look at solar lighting with load shedding. Thank you for the suggestion that we can work on to make other people's stay better.
Kind Regards,
Diggies Lodge Managemer
- Kapasiteit: 16 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Perseel 112 Landbou-pad, Kimberley, 8300, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom