LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+24
B&B in Mogwase

Diphororo Guest House



  • 17 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 1185 Sehudi Street, Unit 4, Mogwase, 0314, Noordwes Sien kaart

Beskrywing

Diphororo Guest House bied B&B-verblyf in Mogwase. Dié gastehuis is die ideale basis vanwaar gaste Sun City Resort en die Pilanesberg Wildreservaat, wat net 25 km ver is, kan besoek.

Verblyf is beskikbaar in kamers wat individueel versier is. Elke kamer het 'n en suite-badkamer, lugversorging, verhitting, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe.

'n Heerlike Engelse of 'n tradisionele ontbyt is ingesluit en word in die eetkamer of op die sonnige stoep bedien. Daar is gratis WiFi, 'n konferensiekamer met 24 sitplekke wat gaste kan huur en veilige parkeerplek.

Diphororo Guest House is 15 km vanaf Pilanesberg Internasionale Lughawe en 53 km vanaf Rustenburg.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Ontbyt beskikbaar
Konferensiegeriewe
Wildritte
Wildkyk
Straatparkeerplek
Engels

Kamers

Dubbelkamers
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
5 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Elke kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Verder is daar gratis WiFi, lugversorging, verhitting, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
DStv
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Waaier
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

B&B

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Koningkamers
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
2 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Elke kamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Verder is daar gratis WiFi, lugversorging, verhitting, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
DStv
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

B&B

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Tripelkamer
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 3)
  • Plek vir 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Elke kamer het 3 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Verder is daar gratis WiFi, lugversorging, verhitting, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

3

3 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
DStv
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Waaier
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

B&B

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.2
Veiligheid
4.3

4.3/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.2
Veiligheid
4.3
Charne H
Kort verblyf
5.0
Sep 2026

A most relaxed break away from home! The hostess was incredibly hospitable and welcoming. The service was excellent!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ororiseng M
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

White sheets, white towels, clean. Friendly service, nice clean room.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lindsay V
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
1.8
Des 2023

Akkommodasie was voldoende gewees. Nie genoeg veilige parkering. Ontbyt was glad nie lekker gewees.

Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
2.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
3.0

Rathabe Olivia R
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

It was a nice place. We really enjoyed the stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Isabella M
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2022

Excellent reception. Well received, clean place, the owner welcomed us well and gave us orientation of the property. Cars were safe. Nice place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Victor M
Kort verblyf
4.2
Jun 2022

Marvelous. Very quiet and secluded place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Cathrine
Diphororo Guest House
Thank you. We really appreciate your review.


Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Cathrine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 5 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute

Ligging

Gaste dink Diphororo Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien

© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors


Tariewe en beskikbaarheid


Wat jy moet weet

Inklok Tussen 14:00 en 19:00
Uitklok Voor 10:00
Dubbelkamers
B&B
Koningkamers
B&B
Tripelkamer
B&B
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek

1185 Sehudi Street, Unit 4, Mogwase, 0314, Noordwes

Sien kaart
  • 17 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9a0a691c4114e6c2e5bd0df7207029de9e393753dfe753e1758d6c9532575e9fda4456c6f676abb2b3a5af9e9d4da998e536?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 1185 Sehudi Street Unit 4 0314 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.25701 27.24661
Soek in 'n groter streek