LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+28

4 gaste

2 slaapkamers

2 beddens

1 badkamer

  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Main Street, Unit 22 (G10) Flamingo Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

Dis Rustig is 'n snoesige selfsorgwoonstel in die veilige Flamingo Park-kompleks, net 200 m van die Langebaan-hoofstrand en tussen baie geriewe. Die kompleks is tussen salonne, winkels, restaurante, kroeë, die bekende Breestraat, asook Sunny Park, die gewilde pretpark. Hierdie volledig toegeruste toesluit-en-gaan-woonstel is heerlik vir 'n kort wegbreek of langer.

Die woonstel bied verblyf aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n oopplan-kombuis en -leefarea met 'n etenstafel vir 4 en stoele, asook 'n privaat stoep met 'n bankie en braai. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed. Die badkamer het slegs 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is volledig vir selfsorg toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, ketel en broodrooster.

Die eenheid het vesel-internet sodat gaste komplimentêre hoëspoed-WiFi kan geniet. Die gerieflike sitarea het 'n TV met stroomdienste en YouTube. In die eetarea is 'n etenstafel met plek vir 4 gaste.

Die Flamingo Park-kompleks het 2 gemeenskaplike swembaddens, een groot en een klein op die groot perseel. Veilige parkeerplek is binne, agter afstandbeheerde hekke beskikbaar. Daar is baie ruimte vir prettige buitelugaktiwiteite en om die son op jou voorstoep te geniet.


Kamer-opset

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 42 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Rudi O
5.0
Baie baie lekker gebly 5 ster. I had a very pleasant stay at the Sea House in Langebaan. The location is excellent, situated very close...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2026
Judy-ann W
Gesin met tieners
5.0
The accommodation was as expected, relaxing and well equipped. Our stay was very relaxing.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2026
Marius W
Saam met vriende
5.0
Most wonderful stay. I had the most wonderful stay. The cottage is so cozy and beautiful. I definitely recommend it. I will be back.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2026
Phillip H
Saam met lewensmaat
5.0
This is our go to place in Langebaan. This is our only go to place in Langebaan, with an off-street security gated place for parking an...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2026
Jill M
Saam met vriende
5.0
Very clean and well-equipped. Wonderful location - close to beach and restaurants. The flat was very clean and well-equipped. The beds ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

ZAc Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 42

Op LekkeSlaap 5 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute

Ligging

  • Main Street, Unit 22 (G10) Flamingo Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Dis Rustig het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R1 600
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 4 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 600
per nag, vir 4 mense
Bespreek

Main Street, Unit 22 (G10) Flamingo Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA07e9e3435cef1f86c704b0f75708c15c33068718a2e81c65da3ad7570103d5378432299ff1d57bebf995610d0db65262a6c5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 4 mense 42 5 1 5 Main Street Unit 22 (G10) Flamingo Park 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.091865491196 18.032655563507
Soek in 'n groter streek