10 gaste
4 slaapkamers
5 beds
3 badkamers
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 11:00 - 3997 Disa Road, Betty's Bay, Cape Town, 7141, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Disaweg Strandhuis bied selfsorgverblyf in die kusdorpie, Bettysbaai. Die vakansiehuis is sowat 500 meter van die Stony Point Natuurreservaat af wat 'n Afrika-pikkewynkolonie huisves.
Die dubbelverdiepinghuis het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Daar is ook plek vir 'n kot in hierdie kamer. Die derde en vierde slaapkamers het elk 'n dubbelbed. Daar is 'n dubbelslaapbank vir 2 kinders in die leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, die tweede badkamer het 'n bad en 'n stort en die derde badkamer het 'n stort.
Die huis het 'n kombuis met 'n yskas, mikrogolf, oond, stoof, skottelgoedwasser en ander toebehore. Die leefarea spog met 'n binnebraai.
Op die boonste verdieping is daar 'n tweede leefarea wat na 'n balkon met 'n ingeboude braai en 'n gedeeltelike see-uitsig lei.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Kitta Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 3997 Disa Road, Betty's Bay, Cape Town, 7141, Wes-Kaap
- Gaste dink Disaweg Strandhuis het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
3997 Disa Road, Betty's Bay, Cape Town, 7141, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang