LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by DK Villas Skilliepark | LekkeSlaap
+32

DK Villas Skilliepark

5 resensies
Selfsorg
Spesiale Aanbod 20% af

Bly 5 nagte en betaal slegs vir 4 vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vanaf 25 Aug 2020 tot 30 Sep 2021.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 970 R1 576 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

DK Villas Skilliepark is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Dwarskersbos. Die woonstel is net 'n paar minute van die strand af.

Dié woonstel is op die eerste verdieping en het 2 slaapkamers en 2 badkamers. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed met linne van Egiptiese katoen, 'n vere-duvet en -kussings. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n oopplan-uitleg en stort.

Die oopplan-kombuis is goed toegerus met 'n Caesarstone-werkblad, elektriese stoof en oond, dubbelwasbak, skottelgoedmasjien, mikrogolf en 'n yskas-vrieskas. Die sitkamer langsaan het 'n TV met sekere DStv-kanale. Die leefarea lei na 'n beskutte balkon met 'n ingeboude braai en etenstafel met sitplek vir 6.

Daar is gratis WiFi en 1 motorhuis vir die eenheid. Die kompleks het 'n swembad.

Slaapplek

’n Bespreking by DK Villas Skilliepark sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 5 resensies vir DK Villas Skilliepark
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Hoofstraat, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
  • Gaste dink DK Villas Skilliepark het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R1 970
Vanaf R1 576
per nag (plek vir 4)
was R1 970
Vanaf R1 576
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc63082e1c30276d39b91ac1d191ab357cdca1fc142a6f1812bc9ea344ff8a7812d6f9b2c17011a59d6362220c125609df3ad?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 970, nou Vanaf R1 576  per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 Hoof Street Dwarskersbos 7365 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -32.684737561121 18.243574390599
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!