9 gaste
5 slaapkamers
6 beds
2 badkamers
- 9 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - 2 Primrose Street, Sutherland, 6920, Noord-Kaap Sien kaart
Beskrywing
DKC Accommodation is sentraal geleë in Sutherland en is naby restaurante, die middedorp en winkels. Dié selfsorghuis is geskik vir 9 en is in 'n lowerryke tuin.
Die huis het 5 slaapkamers, 2 badkamers, 'n eetkamer, sitkamer, kombuis, sonkamer en kuier-area. Daar is 3 slaapkamers elk met 'n dubbelbed, die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens en en die vyfde slaapkamer het net 1 enkelbed. Al die beddens het elektriese komberse. Die kamers deel 'n badkamer wat bad- en stortgeriewe het.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, broodrooster, ketel en skottelgoedwasser toegerus. Die leefarea spog met 'n kaggel en buite is daar 'n braai-area en onderdakparkeerplek. Gratis WiFi en DStv word voorsien.
Besoekers aan Sutherland kan fietsry, stap, gholfspeel en die teleskope by die South African Astronomical Observatory verken.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Dawn Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 37
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 2 Primrose Street, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
- Gaste dink DKC Accommodation het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
2 Primrose Street, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
Sien kaart- 9 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang