Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Doedoe Plekkie

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4/5

Vela Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 9

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 8 resensies vir Doedoe Plekkie
Netheid
3.8/5
Diens
3.8/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
3.8/5
Tanya M - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Tanya M
Besigheidsreis

Not suitable when travelling for business.

The team found the accommodation to be average and in need of an upgrade, especially the bedding. We booked 3 rooms for 5 people (1, 2, 2 per room), and upon arrival, part of the team was given a room outside to accommodate all 4 workers instead of 2 rooms with 2 people in each. This room was not available when making the booking. It was accessed via the outside, and the pathway was untidy and looked like a mechanic's workshop. Meals were included but were not worth the money spent. It would have been better to provide our own meals.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Doedoe Plekkie se terugvoer

The rooms that were booked was available but it was rooms like described on the booking platform with a queen-size bed in each room and a shared bathroom. The team members did not want to share the queen-size bed and the layout and size of the rooms were not suitable to move single beds into the rooms. We showed the rooms to the team members and gave the team the choice to either stay in the alternative accommodation with a room that had 3 single beds and a queen size bed as well as a small kitchen area and an outside bathroom or stay in the rooms that were originally booked. The beds as well as the bedding in the alternative accommodation are brand new. The pathway to this alternative accommodation is through the lapa pool area and a paved pathway lead to the outside area in front of the room. So I am confused about the statement that the pathway looks like a mechanics workshop.
During the team's stay we communicated various times with the team members to hear if everything was ok and if they were comfortable, we also asked every day if they were satisfied with their meals and if they had enough food. They always said yes thank you the food is very nice. We cater according to their dietary preferences and needs.
We are always here to handle and sort out any complaints immediately. We did not receive any during the team's stay.
Doedoe Plekkie is a Homestay and we do have a lot of business travelers who appreciate the comfortable at-home feeling and are returning regularly.

Doedoe Plekkie
Denise D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Denise D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was lekker.

Baie dankie vir julle help op 'n kort kennisgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anica D - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anica D
Gesin met klein kinders

Fantasties.

Ons sal weer kom oorslaap. Baie dankie vir al julle gasvryheid en mooi skoon slaapplek. Ons het ons badgoed daar vergeet, Vela het dit vir ons gepudo en volgende dag ontvang. Baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willie T - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Willie T
Enkelreisiger

Die plek het 'n tekort aan gasvryheid, by ontvangs kry jy min inligting, net 'n sleutel en rigtingaanwysers na jou kamer toe.

Die buurkamer was heelnag baie besig en het geraas.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nolene S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Nolene S
Gesin met tieners

Wees gelaat!

Ons het absoluut wees gevoel, aangesien die eienaars nie daar was nie. Dit is nie aangenaam om alleen in 'n vreemde plek te wees nie, veral as jy 'n gastehuis geboek het en nie 'n selfsorgeenheid nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Doedoe Plekkie se terugvoer

Baie jammer dat jul so gevoel het. Daar was wel vooraf per epos in kennis gestel en gratis opgradering van kamers was verskaf. As ook gratis koue ontbyt. Verder was ek steeds enige tyd via whatsapp, email of selfs telefonies beskikbaar indien daar iets was wat staff lid nie jul mee kon bystaan nie.

Doedoe Plekkie
Ronel K - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Ronel K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Slegte ondervinding.

Sal die plek nie aanbeveel nie. Dit voldoen nie aan my vereiste vir netheid nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martin D - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelik en baie skoon, lieflike, Afrikaanse plek.

Sal enige tyd aanbeveel, baie behulpsaam. Lekker gebly en veilig gevoel. Sal weer van hul dienste gebruik maak. Goeie area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Doedoe Plekkie se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Ons sien uit om jul weer te verwelkom.

Doedoe Plekkie
Anica D - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anica D
Gesin met klein kinders

Netjies.

Baie dankie vir 'n netjiese, skoon en gesellige kamer. Sal beslis weer kom draai as ons daai kant toe gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Doedoe Plekkie se terugvoer

Baie dankie vir jul ondersteuning. Dit was groot plesier om julle by Doedoe Plekkie te verwelkom. Ons sien uit na jul volgende besoek.

Doedoe Plekkie
Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: President Mbeki-rylaan 198a, Rustenburg, 0300, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8fc17cd2292611efa5d691860638a9cac7cf4d50d06d4465e015069e283f6b4dfe33ccd6d5be37113aa6579bcfb274766e0f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 8 5 1 4 198a President Mbeki Drive Rustenburg 0300 Noordwes 021 201 8901 15:00-22:00 12:00 -25.674820040096 27.229084178438
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem