DolFinView Beach House
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Pumula Terrace 49, Sea Park, Port Shepstone, 4230, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R650 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
DolFinView Beach House is in Southport, Port Shepstone, net 200 m van die strand af geleë.
Verblyf word in 2 selfsorgeenhede met slaapplek vir 4 gaste elk gebied. Elke eenheid het 2 slaapkamers, 'n badkamer, 'n kombuis, 'n eetarea, 'n sitarea en 'n stoep met braaigeriewe.
Beide eeenhede het toegang tot 'n groot gemeenskaplike stoep met 'n swembad en 'n pragtige uitsig oor die see.
Gaste moet asb. hul eie bad- en swemhanddoeke en toiletware saambring. Veilige parkeerplek is agter 'n toesluithek beskikbaar.
DolFinView Beach House is net 2 km vanaf South Port Beach geleë, en gaste kan verskeie aktiwiteite geniet, soos visvang, snorkel, duik, swem, branderplankry, ski en jetski.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Eric Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 18
Jaar gelys 3
Ligging
- Pumula Terrace 49, Sea Park, Port Shepstone, 4230, KwaZulu-Natal
- Gaste dink DolFinView Beach House het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Sea Park Port Shepstone Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Pumula Terrace 49, Sea Park, Port Shepstone, 4230, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom