D'Olive Rose Boutique Hotel

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

D'Olive Rose Boutique Hotel is op die hoofroete tussen Kimberly en Upington op die R31 in Daniëlskuil.

Verblyf is beskikbaar in 5 kamersoorte wat elk smaakvol versier is en óf 'n koningingrootte-bed, koninggrootte-bed en 2 enkelbeddens het. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Verder is daar lugversorging, 'n TV met DStv en WiFi. Elke kamer het 'n yskassie met gratis bottelwater.

Die hotel het 24 uur-ontvangs en geslotekring-televisiekameras. À la carte- en buffet-spyskaarte is beskikbaar vir aandete. Ander geriewe sluit 'n kroeg, groot tuin, swembad en 'n veilige kinderspeelarea in.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Kroeg
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Portier
  •  Speletjieskamer
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Nagportier
  •  Restaurant op Perseel
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Kantoorgeriewe

Maaltye Aangebied

  •  Kamerbediening
  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Middagete
  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na D'Olive Rose Boutique Hotel gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 490 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za