Vermont Akkommodasie by Dolphin Apartments | LekkeSlaap
+36

Dolphin Apartments

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 11 resensies vir Dolphin Apartments
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.4/5
Byron M - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Byron M

Not a single working TV channel?! Guests splashing around in pool 8 feet below. Not what was advertised.

Plenty of other accommodation around, similar priced. Wouldn’t recommend.

Dolphin Apartments's terugvoer

Thank you for your feedback.

There are indeed similarly priced apartments for rent in the area but we believe that we offer better value for money in terms of the quality of our accommodation, facilities, great service, and the spectacular views. We are also conveniently located close to Brekvis Bay as well as the beautiful Vermont coastal path.

The television was a problem as we had a very strong wind the previous evening which had damaged the satellite dish. When you made us aware of this late on Saturday afternoon we did our best to get an installer out to correct the problem. Unfortunately, they were already closed for business. I apologize for the inconvenience. You had indicated to me at the time that this was not a problem as you would be watching downloaded movies.

The pool was used by other guests during your stay but only for a period of 30 minutes. The apartment that you had booked does overlook the pool area and on a sunny day, there is the chance that guests might also use the pool area.

We are sorry that you did not have the same experience as our other guests.

Dolphin Apartments
Eugene F - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n goeie wegbreek en die plek was baie goed.

Dis baie rustig en baie rus vir die siel. Dit laat jou afskakel en lekker relax.

Anelda M - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anelda M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Die uitsig is pragtig, Roelf en Chantel was so vriendelik en behulpsaam en ons apartment was mooi skoon en alles wat ons nodig gehad het.Sal beslis sterk aanbeveel. Het baie lekker gebly, wens ons kon langer bly.

Rene W - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rene W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice welcome by the owner. Correct studio as explained on the website. Perfect for a short stay.

Open, friendly welcome. Studio has all necessary comfort and furniture.

Martie M - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Martie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons kuier was absoluut lekker. Ons het gasvryheid ontvang. Die eenheid was baie skoon en alles was daar wat ons benodig het.

Dis loopafstand vanaf die strand. Ons is verwelkom met 'n heerlike bottle wyn, dankie weereens. Ek beveel beslis aan.

Wikus V - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wikus V
Gesin met tieners

Pragtige plekkie met 'n vriendelike gasheer.

'n Baie netjiese plekkie met 'n pragtige uitsig oor die see. Ons was net vir een aand daar maar sal weer teruggaan in toekoms.

Ria J - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Ria J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitsig ongelooflik mooi.

Vriendelik ontvang, eenheid bietjie beknop in kombuis-gedeelte en stort, uitstekende uitsig en baie rustig.

Breyton Y - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Breyton Y
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

My verblyf was te kort, baie nice.

Sharesa A - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharesa A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome.

Beste ervaring ooit. Goeie gasheer. Nice en skoon. Hoogs aanbeveel. Pragtige dorp.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Awesome.

Best experience ever. Good host. Nice and clean. Will recommend it to everyone. Beautiful town.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Alexander R - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alexander R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gekuier.

Ons is baie goed ontvang. Eienaar is baie vriendelik en hulpvaardig. Plek was baie skoon en netjies.

Dolphin Apartments's terugvoer

Baie dankie Xander. Ons is bly julle het julle tyd hier by ons geniet.

Dolphin Apartments
Jolita G - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jolita G
Saam met vriende

Baie netjiese eenheid waar ons tuis gevoel het.

Ruim en alles wat mens nodig het en meer. Gasheer was baie vriendelik en behulpsaam. Baie dankie.

Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Alikreukelstraat 13 , Vermont, 7201, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAVhG94p6dtz0MEvxvrlJpj7HUoNNp4EsNQIt5Q5gd5Bx3YeAd2x?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 100  per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 13 Alikreukel Street Vermont 7201 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -34.420546188756 19.148304104911
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za