Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dolphin Coast Doll House

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Marné Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 2 resensies vir Dolphin Coast Doll House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Marlene S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene S
Gesin met tieners

Heaven on earth.

Dit is 'n amazing plekkie en die eienaar, verwelkom ons so dat jy tuis voel. Alles is netjies, mooi, modern en skoon. Puik! Ek wil meer as 5 uit 5 gee. Sal elke keer as ek Ballito toe gaan, by Dolphin Coast Doll House gaan. Dit is groot genoeg en privaat.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ezanda B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ezanda B
Gesin met tieners

Baie lekker gebly!

Dit is modern, skoon en 'n pragtige plek. Genoeg vir 2 grootmense en 2 kinders. Ontvangs was vriendelik en baie behulpsaam. Ons het regtig lekker gebly en die plek kort niks! Ons sal beslis weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dolphin Coast Doll House se terugvoer

Was so lekker om julle hier te hê. Hoop ons sien julle sommer gou weer!

Dolphin Coast Doll House
Vanaf
R1 330
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 330
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 330
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dolphin-singel 9, Shaka's Rock, 4399, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA03976fa7d755038b55ba9bb2122acd4456dfd1d4ac1adc615282caf717c6e21839777be82da1a4d2debda7dd3d739283e35c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 330 per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 9 Dolphin Crescent Shaka’s Rock 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -29.50846 31.23158
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem