Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dolphin Cottage

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Janine V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Fantasties! Wow wow wow. Wat 'n pragtige woning. En die uitsig was absoluut amazing! Sou bitter graag 'n tumble dryer wou hê, maar alles was fantasties!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Judith K
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Jul 2024

Wonderful experience. Beautiful location, well equipped and very nice staff.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Armahn
Dolphin Cottage
Hi Judith, Thank you for taking such great care of the house. Your communication was excellent, much appreciated! We would welcome you back anytime. All the best!

Tyrone A
Kort verblyf
4.8
Des 2022

Lonely home and spacious with all the amenities. We had a great stay at 22 Dolphin Way. Great views and very spacious. We appreciated the Internet. Great service from Barry. He really was helpful in many ways.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan L
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2021

Pragtige huis met mooi uitsig op Valsbaai. Ons was vriendelik ontvang deur Barry en hy het ons gou tuis laat voel. Die huis is netjies skoon en gerieflik met ekstra handdoeke in die kas. Ons kon heerlik ontspan en het die mooi uitsig waardeer. Alles is gerieflik naby en die omgewing is stil en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ingrid J
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2020

'n Juweel in Simonstad! Hierdie huis bied uiterse verblyfgenot vir enigeen wat daar tuisgaan! Met 'n asemrowende uitsig en die hoë standaard van die geriewe is daar geen twyfel dat dit uitstekende waarde vir geld is nie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yvonne A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Sep 2018

Wonderlik! Ons het pas van 'n fantastiese naweek in Simonstad teruggekeer! Ons het 'n wonderlike tyd gehad saam met ons familie (ons was 2 gesinne van 4). Die kinders wou permanent by die Dolphin Kothuis intrek. Ek veronderstel dat dit 'n groot kompliment is! Die huis is asemrowend! Goed onderhou en skoon, 'n mooi strandhuisstyl en 'n lieflike uitleg vir 2 gesinne! Die uitsigte was asemrowend! Barry, die agent, was baie professioneel en behulpsaam! Net jammer ons tyd was so beperk! Hopelik sal ons weer kan kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Armahn
Dolphin Cottage
Yvonne and family were wonderful guests. We are really glad that you enjoyed your stay! We look forward to welcoming you back soon.

Jesetha K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Aug 2018

We had a very pleasant stay. The service received was outstanding, lovely home, waking up to the sea breeze every morning. We will definitely be back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Armahn
Dolphin Cottage
Thank you Jesetha, it was a pleasure hosting you at Dolphin Cottage. I am glad you enjoyed your stay. We hope to see you back soon. Kind regards, Armahn

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Armahn Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 7

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R2 800
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R2 800
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dolphin-weg 22, Simonstad, 7975, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdf8wxAg8Y92ibJeZJ1veFSD0wUYDrwbz4z7iZMGBKHV7MtTClb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag (plek vir 8) 7 5 1 5 22 Dolphin Way Simon's Town 7975 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.195552044497 18.430201964418

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang