6 gaste
3 slaapkamers
3 beds
1 badkamer
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 01 Morrison road, 51 Dolphin Creek Golf Estate, Groot Brakrivier, 6509, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Dolphin Creek Golf Estate 51 is 'n bekoorlike vakansiehuis in 'n veilige kompleks in Groot-Brakrivier, Mosselbaai. Dié huis bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf stapafstand vanaf 'n gholfbaan en is ideaal vir ontspanningsreisigers en gholfspelers.
Die huis bied slaapplek aan 6 volwassenes en'n kind en beskik oor 3 slaapkamers en 'n en suite-badkamer. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet.
Die oopplan-kombuis is met 'n tweeplaatstoof, oondjie, elektriese braaipan, yskas-vrieskas, mikrogolf, broodrooster, eetgerei en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die kombuis het ook 'n toonbank met sitplek vir 6 gaste.
Gaste het toegang tot veilige parkeerplek, 'n swembad, braai-area en 'n pizza-oond. Daar is sonkrag op die perseel en dit is heeltemal onafhanklik van die tradisionele kragnetwerk.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Sam Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 01 Morrison road, 51 Dolphin Creek Golf Estate, Groot Brakrivier, 6509, Wes-Kaap
- Gaste dink Dolphin Creek Golf Estate 51 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
01 Morrison road, 51 Dolphin Creek Golf Estate, Groot Brakrivier, 6509, Wes-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang